Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books
|
Buy Now
Voordat Daar Skole Was (Afrikaans, Hardcover)
Loot Price: R167
Discovery Miles 1 670
Other Buying Options
Seller Price
R232
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Voordat Daar Skole Was (Afrikaans, Hardcover)
(sign in to rate)
Loot Price R167
Discovery Miles 1 670
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Het jy al ooit gewonder hoe die wereld was voordat daar skole
bestaan het? Wat het mense van hulle wereld geleer? Het hulle gese
dat die engeltjies piepie as dit reen? Het hulle geweet van mense
soos Napoleon en Paul Kruger? Was kinders regtig veilig teen 'n
onvoorbereide toets?'n Skreeusnaakse boek vir kinders wat verwag
dat dinge beter moes wees voordat daar skole was. Die skrywer neem
die leser terug na prehistoriese tye waar wiskunde, geskiedenis,
musiek en fisika nie regtig saakgemaak het nie. Terselfdertyd
herinner dit die leser op humoristiese wyse waarom kinders skool
toe moet gaan. Met groot illustrasies, waterverf met bruin potlood
en gepaste raak sinne en uitdrukkings wat die illustrasies telkens
aanvul en ironiseer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Wonderfully Made
Tshwanelo Serumola
Paperback
(1)
R160
R145
Discovery Miles 1 450
Begin Again
Oliver Jeffers
Hardcover
R460
R410
Discovery Miles 4 100
Woolf
Alex Latimer, Patrick Latimer
Paperback
(3)
R217
R198
Discovery Miles 1 980
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.