Die Ruiter in Swart, Ben, het etlike jare gelede verdwyn en boer
nou op 'n afgesonderde plaas met perde. Wanneer 'n groot goudvonds
in 1886 in die Witwatersrand ontdek word, word die Zuid Afrikaanse
Republiek toegestroom deur uitlanders. Gevolglik neem misdaad,
veral in die Laeveld, geweldig toe. Die radelose Hoof van die Zuid
Afrikaanse Republiek Polisie, is een van enkeles wat weet waar Ben
hom deesdae bevind en nader hom om hulp. Die Ruiter in Swart word
genoodsaak om weer reg en geregtigheid te laat seevier.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
This changed my life
Mon, 8 Jan 2024 | Review
by: Neil G.
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)