W.A de Klerk was een van die voortreflikste literêre joernaliste in Afrikaans. In
Drie Swerwers Oor Die Einders, vir die eerste maal in 1953 uitgegee, sit hy en twee vriende hul reis deur die uithoeke van Namibië (toe Suidwes-Afrika) voort.
Hy vertel op boeiende wyse van hulle wedervaringe tussen die Boesmans saam met die legendariese P.J. Schoeman, en van hulle omswerwinge in Damaraland en die Kaokoveld, deur Ovamboland en die streke om die Kunene. Hulle doel was om so ver moontlik die pad van die Dorslandtrek deur die noordwestelike hoek van Namibië te volg, en so kruis hul pad met talle kleurryke karakters.
Drie Swerwers Oor Die Einders is ’n ryk geskakeerde boek vol wetenswaardighede.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Good book!
Fri, 5 Aug 2022 | Review
by: Johann V.
Really enjoyed reading the book, will definitally reccomend it
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)