Twee verhale word in hierdie teks gelyktydig vertel: die van die
skrywer se reis deur Angola tydens die herdenking van die
Dorslandtrek en die geskiedenis van daardie epiese tog. De Klerk se
lewendige verteltrant laat 'n veelbewoe stuk geskiedenis uit die
stof van ou geskrifte opstaan. W.A de Klerk was een van die
voortreflikste literere joernaliste in Afrikaans.Vir die skryf van
Swerwer op die sonpad het hy onder meer talle onderhoude met
Dorslandtrekkers en hulle kinders gevoer, wat hier woord vir woord
weergee word in elkeen se unieke, sappige Afrikaans. Dit is ’n ryk
geskakeerde boek vol wetenswaardighede, lewenslustigheid en
lewenswysheid.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!