Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geillustreerde
boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal
oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke
boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se
leeslus aan te wakker.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!