0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Fantasy & magical realism

Buy Now

Die Oproep Van Die Kabouters (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R244
Discovery Miles 2 440
You Save: R36 (13%)

Die Oproep Van Die Kabouters (Afrikaans, Hardcover)

Wil Huygen; Illustrated by Rien Poortvliet

 (sign in to rate)
List price R280 Loot Price R244 Discovery Miles 2 440 You Save R36 (13%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Vier jaar ná die verskyning van hul eerste kabouterboek, Die lewe en werke van kabouters, ontvang Rien Poortvliet en Wil Huygen ’n dringende boodskap uit Lapland: “Kom! Ons het ernstige sake om te bespreek!”

Só ’n boodskap kan net van kabouters kom – en die ysige winterweer ten spyte, laat die twee vriende nie die sneeu onder hul voete smelt nie. Wat sou die kabouters wou bespreek? En hoe sal mense hulle kan help?

Saam met die outeurs word die leser weggevoer op ’n tog van meer as 3 000 km – oor land met ’n takboekslee, deur die lug in ’n reuseballon en oor die ysvelde van die Noordpool saam met ’n jeti – tot die doel van die kabouters se dwingende oproep uiteindelik aan hulle openbaar word: Dat die mens die aarde gaandeweg verwoes en sal moet briek aandraai as hy hoegenaamd nog sy wonderlike leefwęreld wil behou

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: June 2011
Authors: Wil Huygen
Illustrators: Rien Poortvliet
Dimensions: 305 x 212 x 17mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 212
ISBN-13: 978-1-86919-349-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Fantasy & magical realism
Books > Children's Fiction & Fun > Fantasy & Magical Realism
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-86919-349-0
Barcode: 9781869193492

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners