Die Eerste Wereldoorlog gooi Sean Courtney en die skerpskutter Mark
Anders se lot saam toe hulle in die loopgrawe in Frankryk ontmoet.
In ’n ongerepte wildernis in Suid-Afrika bereik Mark se verterende
liefde vir die eiesinnige Storm Courtney ’n hoogtepunt, terwyl sy
bloedige stryd met Sean se vervreemde seun, Dirk, op die spits
gedryf word. Wildernis is die vertaling van A Sparrow Falls, die
derde boek in die gewilde Courtney-trilogie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!