Books > Fiction > Genre fiction > Fantasy
|
Buy Now
Swart Swaan (Afrikaans, Paperback)
Price: R213
Discovery Miles 2 130
You Save: R57
(21%)
|
|
Swart Swaan (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R270
Price R213
Discovery Miles 2 130
You Save R57 (21%)
Expected to ship within 5 - 7 working days
|
’n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak – ’n ondier
met ’n dodelike aptyt.
In die skadu van die dobbelhuis waar Fabian ’n veiligheidswag is,
werskaf hy en Mossie, pas uit die tronk, om vir dié gedierte ʼn hok te
bou en hom te versorg.
Maar net Fabian weet van die trommel wat hy vroeër in die tuin begrawe
het – daar waar die dier nou lê. ’n Trommel wat hom sal help om sy vrou
Merinda, wyndrinker van formaat, vir ’n wyle te help vergeet van die
skade aan haar gesig en in haar hart.
Wilken Calitz se Swart swaan is meer as ’n surrealistiese sprokie vir
volwassenes. Dit is ’n betowerende roman oor die lewe van ’n man wie se
verbeelding op ’n dag vlerke kry.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.