Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op
agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis
agtergelaat. Van die Langkloof swerf Buys – oftewel Khula, Koning
van die Basters, veelwywer - deur die onrustige landskap van die
laat sewentienhonderds. Hy bly anderkant die Vis by Xhosa-opperhoof
Ngqika, wat soos sy seun is. Hy bly by die Tamboekies; in die
republiek van Graaff-Reinet; op die trekpad. Oral trek hy saam met
en sonder Maria, Nombini, Elizabeth en ander vroue. Oral verwek hy
kinders; oral sluit ander rowers en weglopers by hom aan –’n ganske
Buysvolk. Hy sterf teen die oewer van die Limpopo. Maar Buys is nie
dood nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Satisfied!
Fri, 16 Sep 2022 | Review
by: Doné S.
My book arrived quickly and in perfect condition! So happy with my purchase! I will definitely order from here again.
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)