0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction

Buy Now

Agter Die Elande Aan (Afrikaans, Paperback, Revised edition) Loot Price: R65
Discovery Miles 650
Agter Die Elande Aan (Afrikaans, Paperback, Revised edition): Willem D. Kotze

Agter Die Elande Aan (Afrikaans, Paperback, Revised edition)

Willem D. Kotze

 (sign in to rate)
Loot Price R65 Discovery Miles 650

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Die vyfde in Willem D. Kotzé se gewilde T’sats-reeks.

T’sats se seun Tkô!lie moet bewys dat hy ’n man is voordat hy die mooi Ta!mi as vrou kan vat. Hy moet manalleen ’n eland soek, hom met sy gifpyl skiet en agter hom aan hardloop, totdat die eland dood neerval. Dan eers kan Tkô!lie die eland vir Ta!mi wys en ’n kerf op sy boogstok kry as bewys dat hy ’n jong jagter is wat ’n vrou kan vat.

Maar die Kalahari word geteister deur ’n ongekende droogte. Die elande trek weg na groener dele en Tkô!lie se groep moet uitmekaar gaan om te kan oorleef. Só word Tkô!lie en Ta!mi geskei. Hoe gaan Tkô!lie sy eland skiet en weer vir Ta!mi opspoor in die uitgestrekte Kalahari?

General

Imprint: Protea Boekhuis
Release date: October 2009
Authors: Willem D. Kotze
Dimensions: 212 x 138 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 206
Edition: Revised edition
ISBN-13: 978-1-86919-329-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > General
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-86919-329-6
Barcode: 9781869193294

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners