'n Treffer Afrikaanse situasiekomedie wat gaan oor die daaglikse lewens van die ietwat disfunksionele Visagie familie.
Die familie bestaan uit Worsman, Molly, hul oudste seun Vaatjie en hul dogter Blapsie.
Vaatjie studeer om a kok te word by die plaaslike kookskoot en Blapsie is in Matriek maar spandeer die meeste van haar tyd saam met haar kerel Theunis, wie toevallig haar broer se beste vriend is. Molly is 'n tandarts-assistent vir Dr. Procter en Wors installeer karbatterye by die plaaslike F1 monteerwinkel.
General
Studio: |
M-Net Productions
|
Country of origin: |
South Africa |
Release date: |
August 2014 |
Actors: |
Willie Esterhuizen
• Lizz Meiring
|
Dimensions: |
192 x 137 x 15mm (L x W x T) |
Format: |
|
Disks: |
2 |
Running time: |
5 hours, 12 minutes |
Region encoding: |
Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
|
Languages: |
Afrikaans
|
Age restriction: |
13 PGSL |
Categories: |
DVD >
TV Series >
Comedy
DVD >
Afrikaans
DVD >
Comedy
|
LSN: |
XFF-5FP-4FH-6 |
Barcode: |
6003805117274 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!