Wilna Adriaanse se deurbraakboek is nou weer beskikbaar! Op
vyf-en-twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n
rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe
gepluk in Frankryk, in Italie op 'n olyfplaas gewerk en in
Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en
sy soek 'n 'regte' werk. Verkieslik een wat opwindend is en 'n
groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag
erfgenaam van 'n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n
persoonlike assistant, besluit sy om aansoek te doen.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!