Op haar oudag dink Miss Girlie terug aan haar lewe en die verontregting van bruin mense weens die Groepsgebiedewet, toe hulle in die 1950's uit hul huise in die dorp gesit is en moes trek na nuwe gebiede wat vir hulle aangewys is.
Lambert, heelwat jonger as Miss Girlie, is van kleins af verlief op haar, maar weens apartheid en die ouderdomsverskil, is dit 'n liefde wat nooit beantwoord kan word nie. Lettie onthou haar huwelik met die moeilike en wellustige Boeta, maar na sy dood leef sy erfenis tog voort in hul dogter, Magriet, wat die plaas verlaat en na Nederland trek, verwagtend met haar eerste kind.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!