0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure

Buy Now

Verftegnieke - Dekoratiewe afwerkings om enige ruimte op te kikker (Paperback) Loot Price: R82
Discovery Miles 820
You Save: R13 (14%)
Verftegnieke - Dekoratiewe afwerkings om enige ruimte op te kikker (Paperback): Winnie Saayman

Verftegnieke - Dekoratiewe afwerkings om enige ruimte op te kikker (Paperback)

Winnie Saayman

 (sign in to rate)
List price R95 Loot Price R82 Discovery Miles 820 You Save R13 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Of dit ou, tweedehandse meubelstukke is wat vernuwe moet word, of 'n moderne stuk wat smag na 'n sagte, verouderde gevoel, hierdie boek wys jou hoe om 'n ou klavier, staalrakke, sementvloere, tafels en stoele, 'n vaal ingeboude kas, baksteenmuur, trappe en selfs 'n hele badkamer met 'n oorspronklike benadering tot verftegnieke in kunswerke te omskep. Die skrywer skop af met basiese inligting oor hoe om kleur en die effek daarvan op jou en die omge wing waarin jy leef te verstaan, gevolg deur 'n beskrywing van die gereedskap en produkte wat jy vir die verskillende tegnieke en projekte nodig het. Duidelike stap-vir-stap foto's en aanwysings toon hoe om die verskillende tegnieke soos kleurwas, laagwerk, verwering, ombre, vergulding, stensilwerk, sleeptegniek, houtgrein en nog vele meer op enige oppervlak in jou huis toe te pas. Meer as 40 inspirerende projekte gaan gepaard met pragtige foto's van die eindresultaat, maklike aanwysings en wenke om te verseker dat jy ook unieke en ongewone stukke kan skep. Hierdie boek bied die perfekte inspirasie om 'n verf kwas op te tel en nuwe lewe aan jou tuiste te gee. So waarvoor wag jy? Gaan verf!

General

Imprint: Metz Press
Country of origin: South Africa
Release date: July 2020
Authors: Winnie Saayman
Dimensions: 253 x 205 x 9mm (L x W x T)
Format: Paperback - With flaps
Pages: 128
ISBN-13: 978-1-928376-24-8
Categories: Books > Sport & Leisure > General
Books > Health, Home & Family > Handicrafts > General
Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects > Art treatments & subjects > Art techniques & materials > General
LSN: 1-928376-24-X
Barcode: 9781928376248

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners