0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 155 matches in All Departments

Groen eiland (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Groen eiland (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R110 R65 Discovery Miles 650 Save R45 (41%) In Stock

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help hulle om klankvaardighede te ontwikkel.

Vlooi en die reus (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta Vlooi en die reus (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta
R109 Discovery Miles 1 090 Ships in 6 - 10 working days

Die titel in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populere "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategiee vir onafhanklike lees.

Die land van die dinosourusse (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta Die land van die dinosourusse (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta
R109 Discovery Miles 1 090 Ships in 6 - 10 working days

Die titel in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populere "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategiee vir onafhanklike lees.

Die skatkis (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta Die skatkis (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta
R109 Discovery Miles 1 090 Ships in 6 - 10 working days

Die titel in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populere "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategiee vir onafhanklike lees.

Nog stories: Fase 4 pak A: Pak van 6 titels (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta Nog stories: Fase 4 pak A: Pak van 6 titels (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta; Illustrated by Alex Brychta; Translated by Antoinette Stimie
R459 Discovery Miles 4 590 Ships in 6 - 10 working days

An Afrikaans beginner's reading series in which a humorous, holistic language approach is used. The series is structured to engage all pupils by focusing on the story itself. This pack contains six Fase 4 titles. Supplementary material and teachers' support material is also available.

Die towersleutel (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta Die towersleutel (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta
R139 Discovery Miles 1 390 Ships in 6 - 10 working days

Die sleutel wat aan die einde van Fase 4 ontdek is, het towereienskappe en lei tot 'n wereld van fantasie en avontuur. Hierdie towersleutel-stories gryp leerders se verbeelding aan en inspireer hulle om hul eie stories te skryf.

Die laggende prinses (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta Die laggende prinses (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta
R149 Discovery Miles 1 490 Ships in 6 - 10 working days

Die titel in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populere "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategiee vir onafhanklike lees.

Die kasteel (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta Die kasteel (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta
R139 Discovery Miles 1 390 Ships in 6 - 10 working days

Die sleutel wat aan die einde van Fase 4 ontdek is, het towereienskappe en lei tot 'n wereld van fantasie en avontuur. Hierdie towersleutel-stories gryp leerders se verbeelding aan en inspireer hulle om hul eie stories te skryf.

'n Dorpie in die sneeu (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta 'n Dorpie in die sneeu (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta
R139 Discovery Miles 1 390 Ships in 6 - 10 working days

Die sleutel wat aan die einde van Fase 4 ontdek is, het towereienskappe en lei tot 'n wereld van fantasie en avontuur. Hierdie towersleutel-stories gryp leerders se verbeelding aan en inspireer hulle om hul eie stories te skryf.

Die draak se boom (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta Die draak se boom (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta
R139 Discovery Miles 1 390 Ships in 6 - 10 working days

Die sleutel wat aan die einde van Fase 4 ontdek is, het towereienskappe en lei tot 'n wereld van fantasie en avontuur. Hierdie towersleutel-stories gryp leerders se verbeelding aan en inspireer hulle om hul eie stories te skryf.

Die rommelverkoping (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Die rommelverkoping (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 6 - 10 working days

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 3 stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

'n Kersfees avontuur (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta 'n Kersfees avontuur (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta
R149 Discovery Miles 1 490 Ships in 6 - 10 working days

Die titel in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populere "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategiee vir onafhanklike lees.

Chrisjan en die rottevanger (Afrikaans, Paperback): A. Coleman, A. Brychta, A. Stimie Chrisjan en die rottevanger (Afrikaans, Paperback)
A. Coleman, A. Brychta, A. Stimie
R173 Discovery Miles 1 730 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.

Vrot appels (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta Vrot appels (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta
R149 Discovery Miles 1 490 Ships in 6 - 10 working days

Die titel in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populere "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategiee vir onafhanklike lees.

Die koue dag (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Die koue dag (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 6 - 10 working days

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

'n Kat in die boom (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie 'n Kat in die boom (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 6 - 10 working days

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Die geheime kamer (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Die geheime kamer (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R133 Discovery Miles 1 330 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Die dwergies se grot (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta Die dwergies se grot (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 6 - 10 working days

Die sleutel wat aan die einde van Fase 4 ontdek is, het towereienskappe en lei tot 'n wereld van fantasie en avontuur. Hierdie towersleutel-stories gryp leerders se verbeelding aan en inspireer hulle om hul eie stories te skryf.

Die lugballon (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Die lugballon (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R130 Discovery Miles 1 300 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Met vakansie (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Met vakansie (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 6 - 10 working days

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Wegkruipertjie (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta Wegkruipertjie (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta
R101 Discovery Miles 1 010 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels speel 'n oorbruggingsrol tussen die boekies sonder teks in Fase 1, en die Stamstories in Fase 2 met langer sinne.

'n Spook in die nag (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta 'n Spook in die nag (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta
R149 Discovery Miles 1 490 Ships in 6 - 10 working days

Die titel in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populere "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategiee vir onafhanklike lees.

Flappie is stout (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Flappie is stout (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 6 - 10 working days

Die oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 2 bestaan uit humoristiese illustrasies en volledige stories wat een sin per bladsy dek. Die teks en illustrasies is nou verwant sodat leerders die teks en prente met mekaar kan skakel deur middel van die eerste sleutelwoorde.

Die foto (Afrikaans, Paperback): M. Poulton, A. Brychta, A. Stimie Die foto (Afrikaans, Paperback)
M. Poulton, A. Brychta, A. Stimie
R164 Discovery Miles 1 640 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.

Stories oor Biebie en Kalla: Fase 1: Pak van 6 titels (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta Stories oor Biebie en Kalla: Fase 1: Pak van 6 titels (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta; Illustrated by Alex Brychta; Translated by Antoinette Stimie
R334 Discovery Miles 3 340 Ships in 6 - 10 working days

An Afrikaans beginner's reading series in which a humorous, holistic language approach is used. The series is structured to engage all pupils by focusing on the story itself. This pack contains six Fase 1 titles. Supplementary material and teachers' support material is also available.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The World Looks Like This From Here…
Kopano Ratele Paperback R294 Discovery Miles 2 940
Seeking Sanctuary - Stories of…
John Marnell Paperback R420 R388 Discovery Miles 3 880
Boereverneukers - Afrikaanse…
Izak du Plessis Paperback  (1)
R245 Discovery Miles 2 450
Remarks on the Prophetic. Visions in the…
Samuel Prideaux Tregelles Paperback R535 Discovery Miles 5 350
Abyssinian Cat Affirmations Workbook…
Live Positivity Paperback R476 Discovery Miles 4 760
The 48 Laws Of Power
Robert Greene Paperback  (9)
R450 R402 Discovery Miles 4 020
Birman Cat Affirmations Workbook Birman…
Live Positivity Paperback R476 Discovery Miles 4 760
Wanted Dead & Alive - The Case For South…
Gregory Mthembu-Salter Paperback R250 R231 Discovery Miles 2 310
Shackled - One Woman's Dramatic Triumph…
Mariam Ibraheem, Eugene Bach Paperback R406 R385 Discovery Miles 3 850
Handbook of Research on Applied Data…
Valentina Chkoniya Hardcover R7,072 Discovery Miles 70 720

Partners