Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin
daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog
nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in
stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks
maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer
om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 3 stel vier nuwe
karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik
identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met
prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf
aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!