|
Showing 1 - 25 of
303 matches in All Departments
Wil jy klein handjies besig hou terwyl hulle harte gevul word met die
ewige wyshede van die Woord? Wyse woorde vir klein hartjies kombineer
eeue oue waarhede uit Spreuke met prettige aktiwiteite spesiaal vir 5-
tot 8-jariges.
Veertien kerngedagtes uit Spreuke word gekombineer met opvoedkundige
speletjies vir seuns en meisies. Aktiwiteite soos soek die pad, kleur
die prentjie in en soek die verskille moedig kreatiwiteit aan, verbeter
fyn motoriese vaardighede, ontwikkel probleemoplossingsvaardighede en
verbeter konsentrasie.
Terwyl kinders die aktiwiteite geniet, word die tydlose wysheid uit die
Bybel speel-speel in hulle harte vasgelê.
Die sleutel tot die grootmaak van godvresende kinders is om ’n liefde
vir die Woord van God in hulle harte te vestig.
Die Woord is wonderlik! gebruik 14 kerngedagtes uit Psalm 119 om
kinders tussen 5 en 8 te wys watter seën daarin is om God se Woord te
ken en te koester. Die gedagtes uit die Bybel word gekombineer met
opvoedkundige en prettige dinge om te doen vir seuns en dogters.
Aktiwiteite soos soek die pad, kleur die prentjie in en soek die
verskille moedig kreatiwiteit aan, verbeter fyn motoriese vaardighede,
ontwikkel probleemoplossingsvaardighede en verbeter konsentrasie.
Terwyl kinders die aktiwiteite geniet, word die tydlose wysheid uit die
Bybel in hulle harte vasgelê.
Dit is so ’n wonderlike voorreg om te bid! Om alles wat in ’n mens se hart is met die Skepper van die heelal te deel.
My eie gebedsjoernaal is ’n kreatiewe joernaal wat tienermeisies lei om die vreugde te ervaar van elke dag met
Jesus praat. Die handige gebedsidees wat meisies lei om vir God, hulleself en ander te bid, ruimte om daardie gebed
neer te skryf en prettige lynsketse wat hulle kan inkleur, sal hulle help om meer gefokus te bid en te groei in hulle
daaglikse gebedslewe.
Met hierdie gebedsjoernaal sal meisies ervaar hoeveel vreugde en seën daarin opgesluit is om vir ander en vir
hulself te bid.
Kids will have hours of fun as they play and learn more about the best-loved stories from the NewTestament with these brightly-colored card games.
There are thousands of stories in the Bible and teaching them to your kids can seem quite daunting. That is, until now. Here’s a fun and interactive way to teach your kids the best-loved stories and well-known characters from the Bible.
Bible Story Memory Games (New Testament) presents 26 exhilarating New Testament story cards with colorful illustrations. Kids will enjoy either finding the matching story cards or choosing the story cards that match the clues!
Kids are guaranteed to have hours of Bible learning fun as they memorize characters from each well-known Bible story from the New Testament!
Also available in Afriaans under the title Bybelraai-kaarte (Nuwe Testament)
|
You may like...
Barbie
Margot Robbie, Ryan Gosling
Blu-ray disc
R266
Discovery Miles 2 660
|