Dit is so ’n wonderlike voorreg om te bid! Om alles wat in ’n mens se hart is met die Skepper van die heelal te deel.
My eie gebedsjoernaal is ’n kreatiewe joernaal wat tienermeisies lei om die vreugde te ervaar van elke dag met
Jesus praat. Die handige gebedsidees wat meisies lei om vir God, hulleself en ander te bid, ruimte om daardie gebed
neer te skryf en prettige lynsketse wat hulle kan inkleur, sal hulle help om meer gefokus te bid en te groei in hulle
daaglikse gebedslewe.
Met hierdie gebedsjoernaal sal meisies ervaar hoeveel vreugde en seën daarin opgesluit is om vir ander en vir
hulself te bid.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!