0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (2)
  • R500 - R1,000 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments

Jopie Fourie - 'n Besinning (Afrikaans, Paperback): Albert Blake Jopie Fourie - 'n Besinning (Afrikaans, Paperback)
Albert Blake
R411 Discovery Miles 4 110 Ships in 6 - 10 working days
Broedertwis (Afrikaans, Paperback): Albert Blake Broedertwis (Afrikaans, Paperback)
Albert Blake
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R346 Discovery Miles 3 460 Ships in 4 - 6 working days

Meer as ’n honderd jaar na die laaste skote in die Anglo-Boereoorlog geklap het, word genl. Christiaan de Wet steeds bewonder as onverbiddelike bittereinder, die held wat tot die einde toe volhard het. Sy jonger broer, Piet, word onthou as die joiner. In Broedertwis probeer Albert Blake verstaan waarom hulle lynreg in stryd met mekaar gekom het. Wie was reg? Christiaan, wat ten alle koste die vryheidstryd wou voer, of Piet, wat ’n einde aan die smart en lyding van die oorlog wou bring?

Afrikaner Sondebok? - Die Lewe Van Hans Van Rensburg Ossewabrandwag-Leier (Afrikaans, Paperback): Albert Blake Afrikaner Sondebok? - Die Lewe Van Hans Van Rensburg Ossewabrandwag-Leier (Afrikaans, Paperback)
Albert Blake 1
R607 Discovery Miles 6 070 Ships in 18 - 22 working days

Hans van Rensburg se magnetiese persoonlikheid en sy sterk teenkantingteen Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog het Afrikaners só aangegryp dat die Ossewabrandwag (OB) binne drie jaar na sy stigting by die 300 000 lede gehad het.

In die vroeë 1930’s was Van Rensburg egter nog deel van die regering en het ’n blink politieke toekoms vir hom gewink. Hy was die jongste Justisiehoof voordat hy as die jongste administrateur van ’n provinsie aangestel is. Hy was ook ’n regsgeleerde, filosoof, taalkundige en taalstryder, bekwame burokaat, militaris, boer, wildjagter en hengelaar.

Sy lewensverhaal strek oor sewe dekades en hy was by al die belangrikste historiese gebeure van 20ste eeubetrokke-van die Anglo-Boereoorlog tot die apartheidsregering.Dit is ’n tydperk waartydens talle “ismes” hoogty gevier het: imperialisme, nasionalisme, nasionaal-sosialisme, kapitalisme, kommunisme en rassisme.

In die verlede is besprekings van Van Rensburg meestal beperk tot sy rol as OB-leier, terwyl hierdie boek ook gaan ondersoek instel na sy rol in die totstandkoming van die apartheidsbewind. Dit is minder bekend dat hy in die vroeë 1950’s as kommissaris van die Groepsgebiederade –’n ankerpunt van apartheidsbeleid –aangestel is.Sy konflik met die verantwoordelike minister, PW Botha, het tot sy bedanking gelei.

Van Rensburg worddikwels as ’n verbete Afrikaner-fascis beskryf, maar die werklikheid is meer kompleks. In vele opsigte was hy dalkeerder ’n gerieflike sondebok vir die Smuts-en Nasionale Party-regerings.

Boereverraaier - Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog (Afrikaans, Paperback): Albert Blake Boereverraaier - Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog (Afrikaans, Paperback)
Albert Blake
R563 Discovery Miles 5 630 Ships in 18 - 22 working days

Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie. In die stryd het broer teen broer ook teen mekaar te staan gekom. Duisende republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, terwyl ander weer inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die straf vir hul verraad? Die dood. In Boereverraaier word die teregstellings dramaties herskep met aanhalings uit dagboeke en veldverslae. Daar is tragiese verhale soos die van vier broers van Wakkerstroom wat almal op een dag gefusilleer is en kommandolede wat van hul voormalige makkers moes teregstel.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Two Selves - Their Metaphysical…
Stanley B. Klein Hardcover R1,247 Discovery Miles 12 470
The People's War - Reflections Of An ANC…
Charles Nqakula Paperback R325 R300 Discovery Miles 3 000
Blockchain Life - Making Sense of the…
Kary Oberbrunner, Lee Richter Hardcover R506 Discovery Miles 5 060
Law@Work
A. Van Niekerk, N. Smit Paperback R1,367 R1,195 Discovery Miles 11 950
Cognitive Analytics - Concepts…
Information Reso Management Association Hardcover R9,776 Discovery Miles 97 760
Action and its Explanation
David-Hillel Ruben Hardcover R3,746 Discovery Miles 37 460
Décor Depot 25 mm Steel Curtain Rod…
R86 Discovery Miles 860
Minimalism Wall Clock 37cm White
R319 R279 Discovery Miles 2 790
Alba Round Wall Clock (30cm) (Metallic…
R466 Discovery Miles 4 660
Masters Of Death
Olivie Blake Paperback R385 R349 Discovery Miles 3 490

 

Partners