0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (8)
  • R100 - R250 (8)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 16 of 16 matches in All Departments

Blitsvinnige Rosie: Madeleen Theron Blitsvinnige Rosie
Madeleen Theron; Illustrated by Alex van Houwelingen
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R180 R150 Discovery Miles 1 500 Save R30 (17%) Ships in 7 - 10 working days

Diep, diep in ‘n geheime woud lę Perdeskoenbos, teen die hange van die
Helderberg, langs die blou Elkerivier. Die dorp is so diep in die geheime
woud weggesteek dat geen mens dit ooit sal vind nie.

Ken Jou Storie bundel 2017 4 tot 6 jaar: Verskeie Ken Jou Storie bundel 2017 4 tot 6 jaar
Verskeie; Illustrated by Alex van Houwelingen
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R200 R180 Discovery Miles 1 800 Save R20 (10%) Ships in 7 - 10 working days

Reeks van kort stories vir ouderdom 4 tot 6 jaar.

Ken Jou Storie bundel 2017 7 tot 9 jaar: Verskeie Ken Jou Storie bundel 2017 7 tot 9 jaar
Verskeie; Illustrated by Alex van Houwelingen
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R250 R220 Discovery Miles 2 200 Save R30 (12%) Ships in 7 - 10 working days

Reeks van kort stories vir ouderdom 7 tot 9 jaar.

Sas en die renosterdiewe: Alex van Houwelingen Sas en die renosterdiewe
Alex van Houwelingen; Marié Jordaan
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R180 R150 Discovery Miles 1 500 Save R30 (17%) Ships in 7 - 10 working days

Sas verkyk hom aan die diere. Dis die naaste wat hy nog ooit aan
renosters was en hy voel hoe sy hart warm en opgewonde in sy
borskas klop. In sy geestesoog sien hy homself oor ‘n paar jaar tussen
hulle rondloop in ‘n wildbewaarder uniform.

Hier's 'n muis: Alex van Houwelingen Hier's 'n muis
Alex van Houwelingen; Louis Botha
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R120 R100 Discovery Miles 1 000 Save R20 (17%) Ships in 7 - 10 working days

Koerie Kerkmuis bly in die kerk se kantoor. Hy het vir hom `n snoesige huisie gebou agter die houtpaneel in `n stil hoekie van die vertrek. Hy het net een wens, en dit is om `n regte
egte mensetand in die hande te kry. Maar dit kos baie geld, en waar gaan `n arme kerkmuis dít vandaan kry?

Z is vir Zackie: Die dieretuin - Die dieretuin (Afrikaans, Paperback, 2nd edition): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die dieretuin - Die dieretuin (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Z is vir Zackie: Die paddapoets - Die paddapoets (Afrikaans, Paperback, 2nd edition): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die paddapoets - Die paddapoets (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Z is vir Zackie: Die perfekte pizza - Die perfekte pizza (Afrikaans, Paperback, 2nd edition): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die perfekte pizza - Die perfekte pizza (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Max die Dapper Gorilla en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Max die Dapper Gorilla en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Alex van Houwelingen
R170 R146 Discovery Miles 1 460 Save R24 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Ongelooflike ware dierestories wat jou asem sal wegslaan.

Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die węreld! Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die Johannesburgse Dieretuin dit reggekry het om ’n skurk vas te trek, reis meer as 1 600 kilometer ver saam met Huberta die seekoei wat besluit het om die land te verken, en ontmoet ’n oulike vlermuis wat deur ’n mens-mamma grootgemaak is! Hierdie boek bevat ses wonderlike ware dierestories:

1. Max die gorilla vang ’n skelm

2. Huberta die seekoei stap suid

3. Noodle leer om ’n vlermuis te wees

4. Kees kry lus vir koek

5. Zhu, die sterk Chinese vark

6. ’n Beer word soldaat

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

Z is vir Zackie: Die slymerige slakke - Die slymerige slakke (Afrikaans, Paperback, 2nd edition): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die slymerige slakke - Die slymerige slakke (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Z is vir Zackie: Die rowwe resies - Die rowwe resies (Afrikaans, Paperback, 2nd edition): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die rowwe resies - Die rowwe resies (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Jock van die Bosveld en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Jock van die Bosveld en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Alex van Houwelingen
R170 R146 Discovery Miles 1 460 Save R24 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Lekkerleespret vir jong diereliefhebbers! Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die węreld! Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat węreldberoemd geword het; ontmoet ’n brilpikkewyn met die naam Gregory Peck wat mense geďnspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance, ’n hond wat by die Britse vloot aangesluit het! Hierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories:

1. Seeman Just Nuisance: Het jy al gehoor van ’n hond wat lid van die vloot is? Of ’n pet dra en alleen trein ry? Dis wat Just Nuisance gedoen het.

2. Visvriende Big Red en Blackie: ’n Wonderlike ware verhaal oor die wonderbaarlike vriendskap tussen twee troetelvisse.

3. Jock van die Bosveld: Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die dapper Suid-Afrikaanse hond wat węreldberoemd geword het.

4. Die ysbeer en die kietsiekat: Die merkwaardige verhaal van ’n katjie wat op ’n dag in die ysbeerpoel by ’n dieretuin beland het – en deur een van die gevaarlik bere gered is!

5. Gregory Peck die brilpikkewyn: Vind uit hoe ’n brilpikkewyn genaamd Gregory Peck mense geďnspireer het om vir die natuur om te gee.

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

Z is vir Zackie: Die woeste toertjie - Die woeste toertjie (Afrikaans, Paperback, 2nd edition): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die woeste toertjie - Die woeste toertjie (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Z is vir Zackie: Die pretpark - Die pretpark (Afrikaans, Paperback, 2nd edition): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die pretpark - Die pretpark (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Thabo The Space Dude - Logbook 1: Last Days On Earth (Paperback): Lori-Ann Preston Thabo The Space Dude - Logbook 1: Last Days On Earth (Paperback)
Lori-Ann Preston; Illustrated by Alex van Houwelingen
R180 R155 Discovery Miles 1 550 Save R25 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Get ready for outer space

“I’m doooomed!”

Thabo is horrified when his parents inform him that his family is moving to Mars.

Could his life get any worse?

Apparently so, since his parents are forcing him to document his last days on Earth in a log book. Will he survive Mars Boot Camp?

Will he be able to smuggle his two best friends on board the space shuttle?

And, most importantly, will he manage to sneak a farewell kiss from Mbali?

Z is vir Zackie: Die vreemde fossiel - Die vreemde fossiel (Afrikaans, Paperback, 2nd edition): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die vreemde fossiel - Die vreemde fossiel (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Vibro Shape Belt
R1,099 R726 Discovery Miles 7 260
Docking Edition Multi-Functional…
R1,099 R799 Discovery Miles 7 990
Positively Me - Daring To Live And Love…
Nozibele Mayaba, Sue Nyathi Paperback  (2)
R310 R210 Discovery Miles 2 100
Soccer Waterbottle [Black]
R70 Discovery Miles 700
Pineware Steam, Spray, Dry Iron (1400W)
R299 R247 Discovery Miles 2 470
Harry Potter Wizard Wand - In…
 (3)
R830 Discovery Miles 8 300
Snookums Bath Cap - Yellow Dog
R53 R46 Discovery Miles 460
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
White Glo Floss Mint
R43 Discovery Miles 430
Baby Dove Lotion Night Time
R81 Discovery Miles 810

 

Partners