|
Showing 1 - 11 of
11 matches in All Departments
Liam is afraid of the dark and strange noises. When he has to say no to his friends who want to go on a scary ride at the fair he feels embarrassed.
But with some wisdom and guidance from his dad, Liam learns that saying no can be very brave.
This sweet story about a scared little elephant teaches children that every emotion is valid, and that courage looks different for each of us.
Also available in Afrikaans as Diere maniere: Lukas laat sy lig skyn.
Sello is feeling sad after his best friend moves away. He also feels
sad when his dog dies and when he is bullied at school.
But with Mama’s help, he learns that crying is nothing to be ashamed
of. Sello starts to feel stronger and less alone when, thanks to his
uncle, he discovers a new hobby.
This sweet story about a sad little lion teaches children that every
emotion is valid, and that difficult situations can help us to find our
inner strength.
Also available in Afrikaans as Diere maniere: Simon staan sy man.
Chloe is feeling angry today. With an annoying big brother and teasing
classmates, she can’t help feeling angry.
But with her teacher’s guidance, she paints a beautiful mural that
brightens both the school wall and her mood.
This sweet story about a feisty little meerkat teaches children that
every emotion is valid, and what matters most is how we respond to what
we feel.
Also available in Afrikaans as Diere maniere: Miekie maak haar merk.
|
Gugu Gets a Star (Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Alistair Ackermann
1
|
R99
R78
Discovery Miles 780
Save R21 (21%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
Gugu is nervous about her first day at a new school. But a kind
gesture, a shared lunch and a rescued bird help her classmates see what
a great friend she can be.
Join in Gugu’s journey, as she goes from feeling anxious to showing
kindness and being welcomed.
This sweet story about a kind little zebra teaches children that every
emotion is valid, and that we can show empathy and respect in all
situations.
Also available in Afrikaans as Diere maniere: Katryn kry `n ster.
|
Tekkies (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alistair Ackermann
|
R225
R176
Discovery Miles 1 760
Save R49 (22%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
Die meeste mense slaap Saterdae laat, maar nie Zander nie. Hy sit al
weer saam met sy ouers langs die rugbyveld om te kyk hoe sy broer hul
pa se sportdrome uitleef.
Zander se belangstellings beïndruk sy ouers nie veel nie. Hy hou van
rekenaarspeletjies, lees en draf. Vir hom is draf ’n bietjie soos lees.
Wanneer hy sy tekkies vasmaak en sy oorfone in sy ore druk, verdwyn die
wêreld rondom hom. Totdat een van die mooiste meisies in die skool hom
op ’n dag sien hardloop … Roxy is vasbeslote om Zander sover te kry om
landloop te hardloop, en in die proses word sy lewe op sy kop gekeer –
in meer as een opsig.
Zander se beste vriend verstaan nie sy nuwe obessie met hardloop nie en
wil net oor die Cyber Clash-rekenaarspeletjiekompetisie praat. Daarby
is Zander se gevoelens vir Roxy ook definitief nie platonies nie, en
asof dit nie genoeg is nie, is sy eerste landloopkompetisie op
dieselfde dag as sy broer se debuutwedstryd vir die eerste rugbyspan.
Zander sal moet kies: Gaan hy sy broer in die steek laat, of vir Roxy?
Tekkies is ’n grafiese roman met teks deur die topverkoper-skrywer Jaco
Jacobs, en illustrasies vir die slimfoon-generasie deur Alistair
Ackermann.
Van kleins af weet Ragab sy is anders. Terwyl die stad om haar vol
geweld en sonde is, hoor sy die God van Israel se stem en sy weet
sy is geroep om deel van Sy volk te wees. Maar niemand wil haar glo
nie, en haar ouers raak net kwaad as sy met hulle daaroor praat.
Selfs toe sy grootword en as ’n gesellin in die stad moet werk
terwyl oorlog broei, hou sy vas aan die belofte dat die God van
Israel haar gaan red. Toe twee Israelitiese spioene eendag in
Jerigo opdaag weet sy dis die antwoord op haar gebed, maar daar wag
nog ’n groter toets van haar geloof. Hierdie pragtig
geïllustreerde hervertelling van die storie van Ragab is vol hoop
en inspirasie vir meisies. Dit is die eerste boek in ’n nuwe
reeks oor vroue van die Bybel.
Wat is klein en rooi en kan dadelik vir jou se wat 578 x 346 is? ’n Tamatie met ’n sakrekenaar. Wat is bruin en harig en maak op volmaannagte “pie-po-pie-po”? ’n Brandweerwolf. Wat is deurskynend en ruik soos wortels? ’n Hasie-burp. Wat het gebeur met die seesiek lemoen? Hy’t ’n naartjie geword. Wat is die toppunt van stadig? As jy ’n uur vat om tweeminuut-noedels gaar te maak. Lus om die jongklomp te laat lag? Hierdie lawwe versameling met 1 001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse se goed, kopkrappers en olifantgrappe. Ure se pret gewaarborg!
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R383
R310
Discovery Miles 3 100
Tenet
John David Washington, Robert Pattinson, …
DVD
(1)
R51
Discovery Miles 510
|