Books > Children's & Educational > Fiction
|
Buy Now
Tekkies (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R204
Discovery Miles 2 040
You Save: R21
(9%)
|
|
Tekkies (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R225
Loot Price R204
Discovery Miles 2 040
You Save R21 (9%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Die meeste mense slaap Saterdae laat, maar nie Zander nie. Hy sit al
weer saam met sy ouers langs die rugbyveld om te kyk hoe sy broer hul
pa se sportdrome uitleef.
Zander se belangstellings beïndruk sy ouers nie veel nie. Hy hou van
rekenaarspeletjies, lees en draf. Vir hom is draf ’n bietjie soos lees.
Wanneer hy sy tekkies vasmaak en sy oorfone in sy ore druk, verdwyn die
wêreld rondom hom. Totdat een van die mooiste meisies in die skool hom
op ’n dag sien hardloop … Roxy is vasbeslote om Zander sover te kry om
landloop te hardloop, en in die proses word sy lewe op sy kop gekeer –
in meer as een opsig.
Zander se beste vriend verstaan nie sy nuwe obessie met hardloop nie en
wil net oor die Cyber Clash-rekenaarspeletjiekompetisie praat. Daarby
is Zander se gevoelens vir Roxy ook definitief nie platonies nie, en
asof dit nie genoeg is nie, is sy eerste landloopkompetisie op
dieselfde dag as sy broer se debuutwedstryd vir die eerste rugbyspan.
Zander sal moet kies: Gaan hy sy broer in die steek laat, of vir Roxy?
Tekkies is ’n grafiese roman met teks deur die topverkoper-skrywer Jaco
Jacobs, en illustrasies vir die slimfoon-generasie deur Alistair
Ackermann.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R222
R195
Discovery Miles 1 950
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.