Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 8 of 8 matches in All Departments
Mia Steyn is nog bloedjonk wanneer haar broer haar een laatmiddag by ’n losieshuis in Bloemfontein, aflaai. Dis toe sy ’n stowwerige boekwinkel instap dat Mia besef dis waar sy wil werk. Kort voor lank vind sy haar voete, én verloor sy haar hart. Die laaste kanariegeel notaboek is die jongste roman uit die pen van blitsverkoperskrywer Anchien Troskie. Niks is ooit soos dit lyk op die oppervlak nie, besef ’n mens weer met die lees van hierdie aangrypende storie binne 'n storie.
Ester Labuschagne en Nonthando Majolo het saam groot geword op 'n afgeleë plaas in die Oos-Kaap. Boesemvriendinne gewees – tot een dag van verraad. Nou, soveel jare later, met Nonthando se dogter Mila self al 'n volwasse vrou, kom spook die verlede by Ester. Sy besef sy kan nie langer hul geheime met haar haar saamdra nie. Met Somtotaal vestig Troskie haar opnuut as meevoerende skrywer. Dit is 'n storie wat geen leser onaangeraak sal laat nie.
She called herself Silent Anna, because she couldn’t tell anyone about what happened between her and her stepfather. Many years later, Anna breaks the silence to reveal the sexual abuse she suffered, its impact on her life and how she has finally managed to overcome it. This is the story of how she finally spoke out to the world and in court. This book is a must-read. Not only because it relates a young girl’s determination to survive and to overcome her traumatic childhood, but also because it does so with such sincerity. Written long before the #metoo movement, this story is still an important one – its relevance highlighted even more now. It’s me, Anna: The Full Story is a special edition to celebrate Women’s month as part of Kwela’s 25th birthday campaign. This omnibus contains both novels: It’s me, Anna and The state vs Anna Bruwer. Based on a true story.
Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Ná sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oë gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar ná die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie Lötter weer haar pen op, en skryf die opvolg. Hoe vra ’n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem? Dit is die vrae waarmee Anna – en ook die skrywer – worstel . . . ’n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe ná die moord op haar stiefpa – ’n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.
Emmie, ’n sekretaresse by ’n vooraanstaande privaatskool, word teen haar sin ’n dwelmhandelaar. Dit is net vir drie maande, belowe sy haarself, tot al haar skuld afbetaal is. Maar die dwelmbase is allesbehalwe gretig om haar te laat gaan, want sy het dan daagliks toegang tot soveel dwelmhonger tieners . . . Die besoeker is ’n meesleurende roman oor ’n jong vrou wat verkeerde besluite neem, en uiteindelik danksy ’n beskermengel op haar pad die geleentheid gegun word om weer te begin. Liefhebbers van Troskie se skryfwerk sal verheug wees oor dié splinternuwe roman.
What happened to Anna the moment after she pulled the trigger? After she looked her stepfather in the eye, and shot him, the man who sexually abused her and her sister for so many years? Seven years after It’s Me, Anna, a publication sensation at the time of its release, the author revisits the story of Anna Bruwer. How does one seek forgiveness for murder? Or is retribution the only way to bring about justice? These are the questions Anna – and the writer – wrestle with. This is an excruciatingly honest depiction of Anna’s life after her stepfather’s death: a novel filled with compassion, and ultimately hope.
Drie vriendinne gaan hou saam vakansie langs die see. En in 'n oogwink verander 'n jare lange standvastige vriendskap in 'n stormagtige moeras. Daleen skraap eindelik die moed bymekaar om die waarheid omtrent haar en haar lover, Jan, se verhouding te vertel; Amelia praat laat een aand haar mond verby oor haar affair met 'n getroude man; en Karien - Karien pak haar goed en gaan vroeer terug huis toe. Want hoe kon haar twee, beste vriendinne haar soveel jare lank 'n rat voor die oe draai? Dis 'n boek oor vriendskap, oor leuens, geheime, kinders, kilojoules en mans.
|
You may like...
Heart Of A Strong Woman - From Daveyton…
Xoliswa Nduneni-Ngema, Fred Khumalo
Paperback
Better Choices - Ensuring South Africa's…
Greg Mills, Mcebisi Jonas, …
Paperback
|