Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 12 of 12 matches in All Departments
There’s a new girl in school and Keegan becomes friendly with her.
Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort! Daar is 'n nuwe meisie in die skool en Keegan hou baie van haar. Samier en Samia is egter glad nie beïndruk dat Alysha beter as Samia in alles is nie, en Keegan sukkel om die vrede te behou. Hierdie reeks vul 'n belangrike gaping in die mark vir diverse en verteenwoordigende stories vir beginnerlesers.
Die opwindende avonture van Keegan en Samier.
In Partytjiepret moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper
daartoe gely het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem
nie. Sy moet help om die vloere van die kinderhuis te was.
Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort! Keegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ... Hierdie reeks vul 'n belangrike gaping in die mark vir diverse en verteenwoordigende stories vir beginnerlesers.
Keegan gets the opportunity to design a poster to advertise his
favourite writer’s new comic book - and the winner can attend the book
launch party! He is so excited, but the school bully, Brent Petersen,
threatens to destroy all his plans ...
All Rise: Resistance and Rebellion in South Africa revives six true stories of resistance by marginalized South Africans against the country's colonial government in the years leading up to Apartheid. In six parts-each of which is illustrated by a different South African artist-All Rise shares the long-forgotten struggles of ordinary, working-class women and men who defended the disempowered during a tumultuous period in South African history. From immigrants and miners to tram workers and washerwomen, the everyday people in these stories bore the brunt of oppression and in some cases risked their lives to bring about positive change for future generations. This graphic anthology breathes new life into a history dominated by icons, and promises to inspire all readers to become everyday activists and allies. The diverse creative team behind All Rise, from an array of races, genders, and backgrounds, is a testament to the multicultural South Africa dreamed of by the heroes in these stories-true stories of grit, compassion, and hope, now being told for the first time in print.
In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle
nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar’s nie genoeg
geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral
onregverdig omdat Verna op pad was om aan die Nasionale
Danskampioenskap deel te neem.
Ontmoet vir Keegan en Samier. Hulle is beste vriende en Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur … Hierdie splinternuwe reeks, geskryf en geïllustreer deur André Trantraal, is perfek vir beginnerlesers. Die stories is eenvoudig, identifiseerbaar en geskryf met ’n lekker pas wat lesers se aandag sal hou.
Keegan, Samier and Samia go play soccer in the park. They find Ghielie and his cousins there. Together they play a game of soccer. Samia is an excellent soccer player! But then Brent Petersen arrives – and he doesn’t want to play with a girl! Will Keegan, Samier and Samia still be able to enjoy their game or will Brent spoil the whole day?
On Friday afternoon, Samier and Samia are visiting Keegan until their father has finished praying at the mosque. On their way to Keegan’s house, Jenni-Lee picks up a bunch of keys. Keegan’s grandmother decides to show them how fingerprints work, and they do some sleuthing together … Will they be able to identify who lost their keys?
|
You may like...
|