Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments
This study guide was written in accordance with the latest Examination Guidelines and covers all aspects of the CAPS curriculum. It contains, FOR EACH TOPIC: Comprehensive Notes, Questions and Answers plus a sample exam paper & memo. This book is a dependable, easy-to-follow guide for every Grade 12 Consumer Studies student. It contains thoroughly researched notes, clear illustrations, study tips and input from subject specialists. The bulleted notes, relevant diagrams and logical layout aid understanding and accessibility of the curriculum content. The topic-based questions and answers, as well as an exam paper with memo, provide a structured outline for effective exam preparation. This 3-in-1 study guide provides the total package that a learner requires to excel in Consumer Studies.
This study guide covers the Grade 10 CAPS curriculum and offers, FOR EACH TOPIC: Comprehensive Notes, Questions and Answers and includes: Practical Work: Food Production and an Exam Paper & Memo. The detailed notes, practical tips, generous array of questions, answers and exam paper practice provide the Grade 10 learner with all the skills, content material and consolidation necessary to excel in this subject. The bulleted style and table formatting makes learning easy and the content more accessible. This book will enable learners to achieve top marks in this increasingly relevant and interesting subject.
Hierdie studiegids dek die Graad 10 KABV-kurrikulum en bied VIR ELKE ONDERWERP: Omvattende Notas, Vrae en Antwoorde en sluit ook in: Praktiese Werk: Voedselproduksie en 創 Eksamenvraestel & memo. Die volledige notas, praktiese wenke, groot verskeidenheid vrae, antwoorde en oefening in die beantwoord van 創 eksamenvraestel, bied aan die Graad 10-leerder al die vaardighede, inhoudsmateriaal en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit te blink. Die puntsgewyse styl en tabelformaat maak die leerproses maklik en die inhoud meer toeganklik. Hierdie boek sal leerders in staat stel om top punte te behaal in hierdie toenemend relevante en interessante vak.
Hierdie studiegids is in lyn met die nuutste Eksamenriglyne geskryf en dek alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Dit bevat, VIR ELKE ONDERWERP: Omvattende Notas, Vrae en Antwoorde plus 地 model-eksamenvraestel en memo. Hierdie boek is 地 betroubare, maklik-om-te-volg gids vir elke Graad 12-Verbruikerstudiesleerder. Dit bevat deeglik nagevorsde notas, duidelike illustrasies, studiewenke en bydraes van vakspesialiste. Die puntsgewyse notas, relevante diagramme en logiese uitleg help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud. Die onderwerpgebaseerde vrae en antwoorde, sowel as 地 eksamenvraestel en memorandum, bied 地 gestruktureerde oorsig vir doeltreffende eksamenvoorbereiding. Hierdie 3 in 1 studiegids verskaf die totale pakket wat 地 leerder nodig het om in Verbruikerstudies uit te blink.
|
You may like...
|