Books > Children's & Educational > Vocational subjects & skills > Business studies
|
Buy Now
Die Antwoord-Reeks Graad 12 verbruikerstudies 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R243
Discovery Miles 2 430
Other Buying Options
Seller Price
R375
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Die Antwoord-Reeks Graad 12 verbruikerstudies 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Series: Die Antwoord-Reeks
(sign in to rate)
Loot Price R243
Discovery Miles 2 430
Expected to ship within 10 - 15 working days
|
Hierdie studiegids is in lyn met die nuutste Eksamenriglyne geskryf
en dek alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Dit bevat, VIR
ELKE ONDERWERP: Omvattende Notas, Vrae en Antwoorde
plus 地 model-eksamenvraestel en memo. Hierdie boek is 地
betroubare, maklik-om-te-volg gids vir elke Graad
12-Verbruikerstudiesleerder. Dit bevat deeglik nagevorsde notas,
duidelike illustrasies, studiewenke en bydraes van vakspesialiste.
Die puntsgewyse notas, relevante diagramme en logiese uitleg help
met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud. Die
onderwerpgebaseerde vrae en antwoorde, sowel as 地 eksamenvraestel
en memorandum, bied 地 gestruktureerde oorsig vir doeltreffende
eksamenvoorbereiding. Hierdie 3 in 1 studiegids verskaf die totale
pakket wat 地 leerder nodig het om in Verbruikerstudies uit te
blink.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.