|
Showing 1 - 10 of
10 matches in All Departments
|
Wiplala (Afrikaans, Hardcover)
Annie M. G Schmidt; Illustrated by Philip Hopman; Translated by Amelia de Vaal
|
R210
Discovery Miles 2 100
|
Ships in 4 - 8 working days
|
“Pappa!” roep Johannes. “Pappa, kyk net!”. “Stil!” roep meneer
Blom. “Ek kry nie gewerk nie!”. “Maar jy moet kyk, Pappa,” se Nella
Della. Sy hou haar hand ’n bietjie stywer om die mannetjie sodat hy
nie kan ontsnap nie. Meneer Blom kyk. “Wat is dit?” vra hy effens
knorrig, asof hy vies is dat hulle hom oor so ’n kleinigheid pla.
“Is dit ’n kabouter? Kabouters bestaan nie. Dit is dus onmoontlik.
Los my nou dat ek kan werk.” ’n Kabouter is dit nie, maar ’n
wiplala met die naam Wiplala. En Wiplala kan toor, of soos hy dit
noem ‘tinkel’. Die enigste probleem is dat Wiplala dit soms regkry
om te tinkel en soms nie. Wanneer hy die Blom-gesin net so klein
maak soos hy, is dit die begin van ’n opwindende avontuur. Die
Bloms wonder egter of hulle ooit weer normale mense sal word!.
Wiplala verskyn oorspronklik in 1957 in Nederlands. Dit is uit die
pen van die bekende Nederlandse kinderboekskrywer Annie M.G.
Schmidt. Die boek word in verskeie tale vertaal (onder meer Duits,
Fins, Engels en selfs Japannees). In 2014 verskyn daar ook ’n film
wat gebaseer is op die boek.
Annie M.G. Schmidt se verhaaltjies oor Jip en Janneke het
oorspronklik in die 1950’s in die Nederlandse koerant Het Parool
verskyn, in kombinasie met Fiep Westendorp se ikoniese swart en wit
illustrasies. Met verloop van tyd het die twee karaktertjies se
avonture sinoniem geword met die Nederlandse lewenswyse en word Jip
en Janneke vandag as een van Nederland se mees geliefde
uitvoerprodukte beskou. Jip en Janneke is beste maats. Hulle woon
langs mekaar en speel elke dag van vroeg tot laat. Saam-saam het
Jip en Janneke die wonderlikste avonture. Hulle speel skool-skool,
verken die solder, spring in reenplasse en hou 'n kompetisie om te
sien wie die meeste pannekoeke kan eet. Hulle word selfs die
eienaars van die oulikste brakkie met die naam Takkie! Partykeer is
hulle lekker stout – soos wanneer hulle prentjies uit Pappa se
boeke knip – en partykeer kan hulle lekker baklei. Maar oor een
ding stem hulle saam: Met 'n maatjie aan die ander kant van die
heining kan die lewe nooit vervelig wees nie!
Mejuffrou Minoes was vroeer 'n kat. Daarom spin en krap sy en vryf
sy graag haar kop teen mense. Sy hou ook nog steeds van voeltjies.
Al is sy nou 'n gewone meisie, sing sy nog af en toe die
Miaau-Miaau-lied en praat sy nog uitstekend kattaal. Dit is baie
handig vir Tibbe, haar baas wat vir 'n koerant werk. Deur die
Kattenuusdiens hoor hy van baie geheime dinge wat in die stad
Katsendal aangaan. Dit veroorsaak allerlei moeilikhede, maar danksy
Minoes en haar talle katvriende loop alles goed af.
|
Ottie (Afrikaans, Hardcover)
Annie M. G Schmidt; Illustrated by Fiep Westendorp; Translated by Marietjie Nelson
|
R67
Discovery Miles 670
|
Ships in 4 - 8 working days
|
Ottie se pa is 'n sjef by die Koperlyster Hotel. Hy word baie min
betaal en omdat hy nie die regte papiere het nie, kan hy nie sommer
net 'n ander werk gaan soek nie. Wanneer die nare hoteleienaar hom
ontslaan, moet Ottie en haar pa in hul bussie rondtrek en vir hom
'n nuwe werk soek, maar eers gaan kampeer hulle uit in die
parkeerterrein voor die "rekenaargebou" waar hy sy papiere moet
kry… Ottie verstaan nie veel hiervan nie en hul dierevriendjies ook
nie. Wanneer die polisieman hulle kom wegjaag, vlieg Kwark, die
kraai, voor die bussie uit om vir hulle 'n rustige kampeerplek uit
te wys. Intussen raak die twee muise in Ottie se mandjie, wat van
die hotel af saamgekom het om "Die wye wereld" te sien, onrustig
omdat hulle nog nie in Muistopia, oftewel Muisparadys, is nie.
|
Pond Full of Ink (Paperback)
Annie M. G Schmidt; Illustrated by Sieb Posthuma; Translated by David Colmer
|
R217
R177
Discovery Miles 1 770
Save R40 (18%)
|
Ships in 9 - 15 working days
|
|
Wiplala (Hardcover)
Annie M. G Schmidt
|
R873
Discovery Miles 8 730
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
Wiplala (Paperback)
Annie M. G Schmidt
|
R530
Discovery Miles 5 300
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
Pond Full of Ink (Hardcover)
Annie M. G Schmidt; Illustrated by Sieb Posthuma; Translated by David Colmer
|
R432
Discovery Miles 4 320
|
Ships in 12 - 17 working days
|
This delightful collection of poems offers children and the young
at heart a refreshing, inventive look at the world from the
well-known Dutch author, Annie Schmidt. The rollicking poems tell
the stories of intriguing characters including: three elderly
otters who long to go boating but find themselves biking instead,
animated furniture that comes to life when no one is home, and Aunt
Sue and Uncle Steve who nest up in a tree! The poems in A Pond Full
of Ink transform ordinary events and places into extraordinary
adventures full of imagination, much like the work of Shel
Silverstein or Jack Prelutsky. Accompanying the poems is bold and
expressive artwork that makes this book too charming to resist.
|
Minnie (Book)
Annie M. G Schmidt, Kay Sather, Lance Salway
|
R223
R194
Discovery Miles 1 940
Save R29 (13%)
|
Out of stock
|
|
Minnie (Book)
Annie M. G Schmidt, Kay Sather, Lance Salway
|
R411
R344
Discovery Miles 3 440
Save R67 (16%)
|
Out of stock
|
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R398
R330
Discovery Miles 3 300
|