0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments

Waterbobbejaan - ?n Legende Uit Die Bosveld Van Marico (Afrikaans, Paperback): Ben Venter Waterbobbejaan - ?n Legende Uit Die Bosveld Van Marico (Afrikaans, Paperback)
Ben Venter 1
R188 Discovery Miles 1 880 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Sakamatlakobata voel soos ’n bywoner op sy eie plaas. Hy wou tot elke prys op Bobbejaankrans kom woon en nou gebeur wat sy bure hom voorspel het. Sy franselemoene word geplunder, sy tentpenne uitgepluk en sy vrou se bakoond met ’n klip toegestop.

Sakamatlakobata weet wie is hiervoor verantwoordelik. Dis die een wat spore op sy werf los: kaalvoetspore soos dié van ’n mens.

Waterbobbejaan boer op hierdie plaas.

Die boer is bekommerd. Is Waterbobbejaan ook die een wat sy hamels vang en daardie maanlignag agter sy en sy gesin se wa aangehardloop het?

Salmaklak  - ?n Legende Van Die Vaalrivier (Afrikaans, Paperback): Ben Venter Salmaklak - ?n Legende Van Die Vaalrivier (Afrikaans, Paperback)
Ben Venter
R75 Discovery Miles 750 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Oom Chris is die baas van Doodsedrif – of so het hy gedink. Sy vet, bruin kalf lê versuip langs die seekoeigat. Toe dryf oom Jan Oortjies se ou hond opgeblaas langs die oewer. Kraaibek, die mak bobbejaan, spring kort daarna waansinnig in die rivier en verdrink.

Telkens sien oom Chris se seuns die drietonige voetspoor op die riviersand. Manienk, een van die plaasseuns, meen dis Salmaklak, “die gladde nat dier wat hier by jou in die water is”. Hy trek die diere in die water in en los hul liggame om in die rivier af te dryf.

Maar wie het die Tswanaseun met ’n graaf oor die kop geslaan en in ’n vlak graf begrawe?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
How To Steal A Country - State Capture…
Robin Renwick Paperback R304 Discovery Miles 3 040
Tiny Houses - An Essential Guide to Tiny…
Matt Brown Hardcover R643 R572 Discovery Miles 5 720
The DIY Home Planner - Practical Tips…
Karianne Wood Paperback R148 Discovery Miles 1 480
The Housebuilder's Bible - 14th Edition
Mark Brinkley Paperback R807 Discovery Miles 8 070
Killernova
Omar Musa Hardcover R825 Discovery Miles 8 250
Law@Work
A. Van Niekerk, N. Smit Paperback R1,367 R1,195 Discovery Miles 11 950
An Illustrated History of UFOs
Adam Allsuch Boardman Hardcover R501 R459 Discovery Miles 4 590
Extremisms In Africa
Alain Tschudin, Stephen Buchanan-Clarke, … Paperback  (1)
R330 R305 Discovery Miles 3 050
Orion's Door - Symbols of Consciousness…
Neil Hague Hardcover R911 Discovery Miles 9 110
All Dhal'd Up - Every Day, Indian-ish…
Kamini Pather Hardcover R420 R325 Discovery Miles 3 250

 

Partners