0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Helpers uit die kryt!: Grade 10 (Afrikaans, Paperback): Braam Van der Vyver Helpers uit die kryt!: Grade 10 (Afrikaans, Paperback)
Braam Van der Vyver
R226 R199 Discovery Miles 1 990 Save R27 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Finalis - Maskew Miller Longman 2007 Letterkundeprys. "Onthou ... wanneer die ref eers `helpers uit die kryt!' geskree het, is dit net ek en hy. Dis dan wanneer geen voorvadergeeste, of tokkelossies, of towenaars, of sangomas jou meer kan help nie. Dis dan wanneer ek, en ek alleen verantwoordelik is vir my eie kakebeen." Tsepo Mathebula is `n jong man met `n besonderse talent. Hy het dinamiet in sy vuiste, maar boks is nie `n sport vir sissies nie. Nadat hy `n talentkompetisie vir amateurs wen, gebeur dinge vinnig. Die een oomblik is hy nog 'n afl eweringbode vir `n apteek en die volgende oomblik veg hy vir 'n plek in die Olimpiese span. Die res van die verhaal speel by die Olimpiese Spele van 2024 in Kaapstad af waar Tsepo en die ander lede van die Suid-Afrikaanse span moet uithaal en wys. Dis daar waar Tsepo leer dat die lewe nie net oor boks gaan nie en hoe vroumense `n man se planne deurmekaar kan krap. Helpers uit die kryt! is `n jeugverhaal propvol aksie en kleurvolle karakters uit die sportwereld. "'n Opwindende verhaal wat tot die verbeelding en avontuurlus van die jong leser sal spreek, selfs meisies of diegene wat nie aktief aan sport deelneem nie." Riana Scheepers, beoordelaar van die MML-Letterkundekompetisie Braam van der Vyver het in 1994 met `n rugbyroman, Stywe Arm, gedebuteer. Daarna het hy hoofsaaklik toneel geskryf. Sy skoletoneelstuk, Du Brein se Brein, is al sowat 150 keer opgevoer terwyl hy in 1997 die Staatsteater se pantomime, Aspoestertjie, geskryf het. In 2004 wen hy die Nagtegaalprys vir die beste Afrikaanse toneelteks van daardie jaar met Straties. Sy toneelstuk oor die lewe van Saartjie Baartman, Sarah, is in 2006 tydens die Suidoosterfees opgevoer. Tsepo Mathebula is a young man with an exceptional talent. He has dynamite in his fists but boxing is not a sport for wimps. After he wins a talent competition for amateurs, things start to change quickly.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Fantastic Beasts 3 - The Secrets Of…
Eddie Redmayne, Jude Law, … Blu-ray disc  (1)
R155 Discovery Miles 1 550
Croxley Create 13cm Soft Grip Scissors…
R18 R15 Discovery Miles 150
Harry Potter Wizard Wand - In…
 (3)
R800 Discovery Miles 8 000
Revealing Revelation - How God's Plans…
Amir Tsarfati, Rick Yohn Paperback  (5)
R199 R145 Discovery Miles 1 450
HP 330 Wireless Keyboard and Mouse Combo
R800 R400 Discovery Miles 4 000
The Papery A5 WOW 2025 Diary - Owl
R349 R300 Discovery Miles 3 000
Prosperplast Wheaty Pot - White (128 x…
R35 Discovery Miles 350
May The Lord Bless You And Protect You…
Paperback R35 R29 Discovery Miles 290
Bosch GBM 320 Professional Drill…
R799 R449 Discovery Miles 4 490
Dig & Discover: Ancient Egypt - Excavate…
Hinkler Pty Ltd Kit R256 R222 Discovery Miles 2 220

 

Partners