0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (5)
  • R100 - R250 (4)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 9 of 9 matches in All Departments

Die besoeker (Afrikaans, Hardcover): Antje Damm Die besoeker (Afrikaans, Hardcover)
Antje Damm; Translated by Carmen Hansen-Kruger
R167 Discovery Miles 1 670 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Elise is eensaam, en sy is vir alles bang. Sy bly alleen in haar huis en praat met niemand nie. Maar op ’n dag gebeur iets ongewoons. ’n Blou papiervliegtuig vlieg by haar venster in. En kort daarna is daar ’n klop aan haar deur. Eers wil sy nie oopmaak nie. Maar dan doen sy dit tog. En die onverwagse kuiergas verander haar lewe heeltemal. Dit het uiteindelik weer KLEUR!

After dark in Scurryville (Hardcover): Rotraut Susanne Berner After dark in Scurryville (Hardcover)
Rotraut Susanne Berner; Translated by Carmen Hansen-Kruger
R58 Discovery Miles 580 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

It is night-time in Scurryville. The people and animals are sound asleep – or, rather, some are. Others are out and about and experience exciting things in the town at night. Some enjoy reading until dawn, others frolic at a festival in the park, and a few people witness an exhilarating police chase...

'n Nag in Wemelstad (Afrikaans, Hardcover): Rotraut Susanne Berner 'n Nag in Wemelstad (Afrikaans, Hardcover)
Rotraut Susanne Berner; Translated by Carmen Hansen-Kruger
R58 Discovery Miles 580 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Dit is aand in Wemelstad. Mense en diere slaap rustig – oftewel, sommige. Ander is in die laat ure eers oppad erens heen en hulle beleef opwindende dinge soos ’n Boekwurmaand in die biblioteek, ’n partytjie in die park of aanskou selfs hoe die polisie ’n dief vastrek.

Die vyfde skaap (Afrikaans, Hardcover): Harriet Grundmann Die vyfde skaap (Afrikaans, Hardcover)
Harriet Grundmann; Illustrated by Tobias Krejtschi; Translated by Carmen Hansen-Kruger
R59 Discovery Miles 590 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Neem Gerus! (Afrikaans, Hardcover): Lorenz Pauli Neem Gerus! (Afrikaans, Hardcover)
Lorenz Pauli; Illustrated by Miriam Zedelius; Translated by Carmen Hansen-Kruger
R67 Discovery Miles 670 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Die wind skep die nota en dit kom op Meneer Snippel se fiets te lande. Meneer Vogel is vreeslik bly hieroor. Hy vra: “Kan dit waar wees? Kan ek dit sommerso saamneem?” Meneer Snippel pluk nog appels in die boom en roep van bo uit die takke: “Ja, sekerlik, neem gerus, neem gerus!” “Dankie!” roep Meneer Vogel. “Tot siens!” roep albei, en Meneer Vogel ry met die fiets weg. Meneer Snippel sit 'n nota met die woorde “Neem gerus!” Op 'n mandjie appels sodat sy bure daarvan sal saamneem, maar as die wind die briefie skep, lei dit tot 'n reeks misverstande...

Help My Affeblief (Afrikaans, Hardcover): Dirk Schmidt Help My Affeblief (Afrikaans, Hardcover)
Dirk Schmidt; Illustrated by Barbara Schmidt; Translated by Carmen Hansen-Kruger
R59 Discovery Miles 590 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Ouma, Emma, Mamma (Afrikaans, Hardcover): Lorenz Pauli Ouma, Emma, Mamma (Afrikaans, Hardcover)
Lorenz Pauli; Translated by Carmen Hansen-Kruger
R167 Discovery Miles 1 670 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Die Krabbelboek (Afrikaans, Paperback): Kirsten Fabinski Die Krabbelboek (Afrikaans, Paperback)
Kirsten Fabinski; Translated by Carmen Hansen-Kruger
R188 Discovery Miles 1 880 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Die verlore pikkewyn - 'n Paul & Vlekkie verhaal (Afrikaans, Hardcover): Claire Freedman Die verlore pikkewyn - 'n Paul & Vlekkie verhaal (Afrikaans, Hardcover)
Claire Freedman; Illustrated by Kate Hindley; Translated by Carmen Hansen-Kruger
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie is nog ’n verhaal van Paul, Vlekkie en Rosa, die drie vriende van die boek Paul & Vlekkie wat Protea in 2017 uitgegee het. In hierdie verhaal besoek die drie die dieretuin. Hulle grom vir die tiere, bewonder die meerkatte en kom af op ’n baie oulike klein pikkewyntjie, Piep, wat baie hartseer lyk. Wanneer hulle die volgende dag weer vir Piep kom kuier, is hy skoonveld! Die drie vriende soek oral na hom, en kry later stry. Maar hulle kom gou agter dat hulle hul gestryery moet los en sal moet saamspan om Piep weer by die huis te kry. Dis ’n pragtige storie van vriendskap en spanwerk, wonderlik geillustreer.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Billionaire Games - A Bad Boy…
Michelle Love Hardcover R664 Discovery Miles 6 640
Trump Rant 2021 - Christopher R. Agee on…
Chris Agee Hardcover R468 Discovery Miles 4 680
Gold C1 Advanced New Edition Students…
Digital product license key R1,049 Discovery Miles 10 490
Heartstopper Volume 2
Alice Oseman Paperback  (2)
R360 R331 Discovery Miles 3 310
Precalculus: Mathematics for Calculus…
Lothar Redlin, Saleem Watson, … Paperback R1,286 R1,208 Discovery Miles 12 080
Tokyo Ever After
Emiko Jean Paperback R261 R238 Discovery Miles 2 380
Artificial Intelligence - An Essential…
Neil Wilkins Hardcover R662 R591 Discovery Miles 5 910
Death Knell
James Cawood Paperback R310 Discovery Miles 3 100
Advanced Robotics and Intelligent…
Maki K. Habib Hardcover R6,648 Discovery Miles 66 480
Theories of Generalised Functions…
R.F. Hoskins, J S Pinto Paperback R1,809 Discovery Miles 18 090

 

Partners