0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments

Misfit - Stories Vannie Anne Kant (Afrikaans, Paperback): Chase Rhys Misfit - Stories Vannie Anne Kant (Afrikaans, Paperback)
Chase Rhys
R275 R246 Discovery Miles 2 460 Save R29 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Misfit bevat verwerkte rubrieke en kortverhale wat oorspronklik in Rapport gepubliseer is. Hierdie stories onnesoek issues van identiteit, seksualitieit, gesinsdinamika ennie daaglikse lewe van mense aan die rand vannie samelewing – die misfists.

Ons leer ken vir Nana, ’n onverwagse geestelike gids (dink Boeddha met geperoxide hare in ’n updo) wat van drag races hou. Daar’s oek stories oor die lockdown-familiebraai oor Zoom, hoe seksualiteit innie bruin gemeenskap navigeer word en hul oupa se twie unsuspecting girlfriends wat by sy begrafnis ankom.

En verhale oor die ervaring van gemarginaliseerde mense van Ocean View en binne die groter samelewing. In hierdie bundel, geskryf in Kaaps, weerklink die outentisiteit en humor waarvoor Chase Rhys bekend is.

Kinnes - 'n Novelle (Afrikaans, Paperback): Chase Rhys Kinnes - 'n Novelle (Afrikaans, Paperback)
Chase Rhys
R295 R264 Discovery Miles 2 640 Save R31 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Almal in Jurassic Park op die Kaapse Vlakte ken vir Anwaar ‘Ahnie’ Brandt vandat hy ’n ekstra in die film GangStar was. Maar die baas van die Butcher Boys soek nog meer roem. Nou maak die gang hulle eie movies met hul selfone – movies wat die vrees in mense se oë vasvang. Ahnie se ma, Mary, kyk anderpad en sê sy weet van niks. Sy het mos nog ’n baksteenfoon, sy like nie van tegnologie nie.

Nicole Lamb en Derick Delcarme is in matriek en verlief, maar toe Nicole swanger raak, moet Derick die skool verlaat om ’n werk te soek. Hy het geen ander keuse as om by die UML-gang aan te sluit nie, want daar kan hy darem geld maak.

Rolanda Fischer wil ’n lewe van weelde soos ’n Cape Kardashian hê en as sy nie ’n celebrity op sosiale media kan word nie, gaan sy vir haar ’n ryk man kry. Maar sy hou ook van ’n bad boy . . .

In Kinnes deur Chase Rhys word moeilike waarhede met deernis en humor oopgeskryf.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Global Economic Crisis and the Politics…
Y. Atasoy Hardcover R3,364 Discovery Miles 33 640
Collected Writings of W.D. Gann - Volume…
William D. Gann Hardcover R2,640 Discovery Miles 26 400
Urban Governance and Management in the…
Joshua Mugambwa, Mesharch W. Katusiimeh Hardcover R6,700 Discovery Miles 67 000
Jewish Gold Country
Jonathan L. Friedmann Paperback R540 R495 Discovery Miles 4 950
Regression Analysis Under A Priori…
Pavel S. Knopov, Arnold S. Korkhin Hardcover R2,669 Discovery Miles 26 690
Central Banks in the Age of the Euro…
Kenneth Dyson, Martin Marcussen Hardcover R4,135 Discovery Miles 41 350
Financial Accounting - The Question Book
Riley Carpenter Paperback R345 Discovery Miles 3 450
The Definitive Guide to SQLite
Mike Owens Hardcover R2,189 Discovery Miles 21 890
Gender, Equality and Difference During…
R. Kay Hardcover R1,407 Discovery Miles 14 070
Marijuana Hater's Guide to Making a…
Matthew Harmon Hardcover R680 R609 Discovery Miles 6 090

 

Partners