0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Tronkhond (Afrikaans, Paperback): China Mouton Tronkhond (Afrikaans, Paperback)
China Mouton
R193 Discovery Miles 1 930 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Dis 'n fassinerende verslag van die lewe in maksimumsekuriteit-gevangenisse, met vars invalshoek: China was hondemeester, aan die voorfront tydens tronkgevegte. Gewapen slegs met 'n knuppel en sy hond moes hy messtekers en oproeriges afweer. Hy is 'n mensch, 'n ongeslypte diamant met hart en ondernemingsgees.

Hy herinner aan Bennie Griessel: hy rook en drink straf, sy huwelik is op die rotse, hy sukkel om gevoelens te wys, maar oor 'n hond wat doodgaan, grens hy. Sy eerste pos, toe hy net 16 was, was op Robbeneiland, waar hy 'n lang, breedgeskouerde gevangene met 'n vriendelike gesig gesien skerm het. Hy was self 'n bokser en kon sien die man het 'n besonderse tegniek, dat hy lig op sy voete soos 'n weltergewig was.

Die bokser was Nelson Mandela. Saans het Mandela deur sy tralies vir die seun hardgekookte eiers wat hy afgeskil het, aangegee, dan eet hulle saam en gesels. Mandela het hom altyd aaangepor om verder te gaan leer.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Green Chemical Reactions
Pietro Tundo, Vittorio Esposito Hardcover R5,273 Discovery Miles 52 730
Yimina lona?
F. Khuboni, Z. Radebe Staple bound R217 Discovery Miles 2 170
Catalysis - Volume 33
James Spivey, Yi-Fan Han, … Hardcover R11,312 Discovery Miles 113 120
Divine Rivals - Letters Of Enchantment…
Rebecca Ross Paperback R454 Discovery Miles 4 540
Fragrance of Glory - An Illustrated…
Michael V. Day Hardcover R842 R736 Discovery Miles 7 360
Die verdwyning van Mina Afrika
Zuretha Roos Paperback R250 R137 Discovery Miles 1 370
Logic and Logos - Essays on Science…
William S Hatcher Paperback R480 Discovery Miles 4 800
Gertie Goose
Gill Huyton Paperback R332 Discovery Miles 3 320
Historical Brewing Techniques - The Lost…
Lars Marius Garshol Paperback R683 R638 Discovery Miles 6 380
The Gruffalo and Friends Advent Calendar…
Julia Donaldson Hardcover R660 Discovery Miles 6 600

 

Partners