![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments
Die Swart Kat slaan altyd seer, hy slaan soms mis, maar wanneer hy toeslaan, slaan hy sommer 'n noot! 'n Geslepe bende brandkluisrowers se planne word gefnuik by 'n nuwe teaterkompleks; die gewetenlose boef Bianchi word op land en in die lug beveg. Maar die roof by die Grendel Bank kos amper die Swart Kat se lewe … ook maar goed hy het nege lewens!
Op meesterlike wyse fnuik die Swart Kat selfs die mees formidabele aanslag. Ontvoering, terrorisme, gemene spel – waar avontuur ook al aan 't broei is, betree die Swart Kat onverskrokke en naamloos die misdaadarena. In hierdie aflewering moet hy keer dat kosbare diamante gesteel word. Die polisie sal natuurlik ook voorbereidings tref, maar hy weet uit ervaring dat dit die Swart Kat sal wees wat die kastaiings uit die vuur sal moet krap.
Die Swart Kat het sy hande vol met 'n skurk in 'n onverwagse gedaante: 'n dief wat homself Die Nar noem en boonop hou van publisiteit! Sal die gemaskerde held die raaisel kan oplos voor die simpel sersant Kobus Bril dit regkry – en gaan almal hierdie keer weet dat die Swart Kat toegeslaan het?
|
![]() ![]() You may like...
ISE Fundamentals of Cost Accounting
William Lanen, Shannon Anderson, …
Paperback
Principia Typographica. The Block-books…
Samuel Leigh 1805-1861 Sotheby
Hardcover
R935
Discovery Miles 9 350
|