Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 12 of 12 matches in All Departments
Springbokkaptein, predikant, filosoof, ambassadeur, kabinetsminister, węreldreisiger, kunsliefhebber, gesinsman. Dit was en ís die węreld van dr. Dawie de Villiers, een van Suid-Afrika se ikone wat sy land dekades lank op vele terreine met groot onderskeiding gedien het. Hierdie boeiende lewensverhaal neem lesers op ’n merkwaardige lewenspad deur Suid-Afrika se sport- en politieke geskiedenis. De Villiers se jeugjare in ’n polities georiënteerde gesin, sy vinnige opgang vanuit sy geliefde Stellenbosch Rugbyklub tot in die Springbokspan, sy moeilike pad met sportbeserings en die soet en suur van Springbok-wees is maar enkele aspekte van dié lekkerlees-ervaring. Hy vertel van sy betrokkenheid in die politiek as ’n ywerige waarnemer van onder andere die bekende filosoof, prof. Johan Degenaar; sy opwindende lewe as ambassadeur in Londen; as kabinetsminister onder P.W. Botha, F.W. de Klerk en Nelson Mandela; die Kodesa-onderhandelinge en die oorgang na demokrasie; en uiteindelik ’n reeks verrykende reise oor die węreld as adjunk-sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies se World Tourism Organization (UNWTO). My lewensreis is ’n belangrike bydrae om die rol te beskryf van Afrikanerleiers wat uit die rigiede denkskema van apartheid ontsnap het, wat vanweë morele oortuigings én hulle bevoegdhede ’n nuwe Suid-Afrika help skep het.
Van al die gebeure in die Kaapkolonie gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het die teregstelling van Hans Lötter, asook dié van kmdt. Gideon Scheepers, die meeste emosie onder Afrikaners ontketen. Lötter en sy mederebelle in die Kolonie het die verbeelding van die plaaslike bevolking aangegryp en die Britte maande lank hoofbrekens besorg. Sy gevangeneming, verhoor en teregstelling deur ’n Britse vuurpeloton op Middelburg, Kaap, het groot woede en verontwaardiging veroorsaak en hom verewig as Boeremartelaar in die Afrikaner-volksoorleweringe. Nou word sy boeiende verhaal vir die eerste keer volledig vertel.
In 1891 the first rugby football team from the British Isles embarked on a tour of South Africa. This tour began a tradition that survived the financial insecurities of the pioneer years, two World Wars, sports boycotts, and the birth of the professional era.
'Dear Sister and Brother, death has been very busy gathering his harvest in this country,' wrote a soldier of the 80th Regiment from the brutal Anglo-Zulu War front in April 1879. 'War in all its horrors has been let loose.' Few wars have captured the imagination as much as this conflict, and foreign names like Isandlwana, Rorke's Drift and Gingindlovu have become entrenched in British military folklore. Eleven Victoria Crosses were earned during the epic bloody battle at Rorke's Drift. Isandlwana to Ulundi is a compelling narrative of Lord Chelmsford's invasion of Zululand to conquer Zulu king Cetshwayo's royal capital of Ulundi. Through soldiers' letters from a ferocious front, war memoirs and other literary sources, a vivid picture is painted of the course of the conflict, the pressures of war on individuals and units, and of the harsh conditions under which they lived, fought and died.
Rugby At Newlands tells the legendary story of every Springbok Test Match at Newlands Rugby Stadium, the oldest continually used rugby stadium in the world. This comprehensive review is to be published the year after Newlands became the first South African stadium to host fifty Test matches – which, coincidentally, may be the total number it ever hosts. The epic journey of Springbok Test rugby at Newlands begins in 1891 and is covered here until the 50th Test in 2014. In addition to describing the great moments and titanic clashes of each game, the authors place the matches in the context of their time. Chapters are enhanced by unique illustrations, from rare match programmes to iconic photographs; and by contributions from various rugby greats who have trod the hallowed turf of Newlands, including Springboks Naas Botha and Divan Serfontein and British Lion Willie John McBride. With the future of Newlands Rugby Stadium in the balance, the time is apt for this celebration of one of the world’s great sporting stadiums.
Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in 1899 het 'n groot aantal Hollanders en Hollandse uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike afkoms tot sterk anti-Britse gevoelens en 'n soeke na avontuur. Broers in die stryd vertel van hierdie vrywilligers se beproewings – die meeste van hulle was ongewoond aan Suid-Afrika se ruwe landskap en strawwe klimaat. Aanhalings en persoonlike staaltjies uit hul dagboeke en memoires skilder 'n lewendige beeld van hul ontberings op kommando, die gedonder en chaos op die slagveld, en die trauma van kamerade wat rondom hulle sneuwel. Van die bekende figure in die boek is Cornelius van Gogh, broer van die skilder Vincent van Gogh; Frans Oerder, wat die Transvaal se eerste amptelike oorlogskunstenaar geword het; Jochem van Bruggen, wat die gesogte Hertzogprys vir Afrikaanse letterkunde vier keer gewen het; en ds. Herman van Broekhuizen, wat in 1896 vir Suid-Afrika rugby gespeel het en later as Suid-Afrikaanse ambassadeur in Den Haag gedien het. Broers in die stryd dek die hele spektrum van die Hollanders se rolle as soldate aan die verskillende gevegsfronte, ambulanspersoneel en militęre attaches, en hul lewe in oorsese krygsgevangenekampe.
It was the year 1891, and the first rugby football team from the British Isles was about to embark on a tour of South Africa; any doubts about the financial sustainability of the venture were removed when mining magnate Cecil John Rhodes thumped the table and declared, 'Let them come. I shall stand security for any shortfall.' And so, a tradition began that survived the financial insecurities of the pioneer years, two World Wars, sports boycotts, and the birth of the professional era. This book covers these tours from when matches were played on dusty fields and rugby players were transported in carts over poor roads in the Karoo, in coaches that broke down and on slow trains that, on occasion, caught fire. Crowds were also small in number until 2009 when feted players enjoyed every luxury as they played in some of the finest rugby stadiums in the world in front of enormous crowds. This carefully researched book is the first ever published to focus on all the matches played by the Lions in the 130 years of contests in southern Africa and recounts famous victories, agonizing defeats and nail-biting draws! A welcome addition to any rugby fan's bookshelf.
Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly ’n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld. Daar's nie nog 'n sport waaruit soveel stories uit die skrum van die lewe gehaak word nie. Boots en brannewyn is 'n lekker ontspanboek wat o.a. vertel van Morrie Zimerman se gatvol raak vir hoekskoppies; Ferdie Bergh se helderblou Springbok-kouse; die ref wat die Bokke teregwys dat 'die Engelse julle darem nou lekker donner'; 'n boerbok wat 'n Villagers-man buite aksie stel; en Bob Skinstad se 'noodgebed' voor 'n wedstryd. Daar is ook heelwat staaltjies oor legendes soos Oom Boy Louw, Dok Craven, Oubaas Mark en Colin Meads, oor breiers en refs en die manewales van die Kiwis, Aussies en die Ses Nasies-manne. 'n Lekker-lag boek vir rugby-liefhebbers.
'We spent all our time surrounded by police cordons and barbed wire, never mind having our bus hijacked.' - Tommy Bedford, Springboks No. 8 2019 and 2020 mark the fiftieth anniversary of the controversial 1969/70 Springbok rugby tour of the British Isles - a landmark event on both a sporting and political level. Taking place during the time of South Africa's apartheid dispensation, the tour was characterised throughout by violent demonstrations against the 'ambassadors of apartheid'. Scenes of chanting demonstrators at the players' hotels and airports were not uncommon, nor was the sight of protesters being dragged off the field of play by police. Smoke bombs and flour bombs also became a match-day fixture. These were wild and unnerving times for the players on tour, whose movements were badly inhibited and who had to play hide-and-seek to avoid possible violence between games of rugby. During a demanding tour that lasted more than three months and took them to and fro between England, Wales, Scotland and Ireland, they endeavoured to sustain a proud tradition of highly successful Springbok tours through the Isles. Through personal interviews with the players, including team captain Dawie de Villiers, vice-captain Tommy Bedford and other senior members of the squad, as well as key figures such as anti-apartheid campaigner Peter Hain, Rugby Behind Barbed Wire takes readers into the inner circle of a besieged group of sportsmen who just wanted to play rugby despite concerted efforts to deny them. The author also looks at the political context of events, and why so many felt that disrupting the tour was a matter of moral and political necessity.
|
You may like...
|