![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments
The Grade 11 Learners Book offers the following beniifits. Cover the requirements of the CAPS document for the subject in detail. Facts and concepts are presented in simple, accessible language . Carefully chosen illustrations support the content. New and less familiar words are explained in the glossary boxes on the page. Flow diagrams and study maps are provided at the beginning and end of each section to facilitate understanding of conent , and to be used as a study tool. A glossary of term and concerpts is provided at the end.
Shuter se Top Klas Aardrykskunde Graad 11 is h eietydse, maklik volgbare leerprogram wat versoenbaar is met die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring van 2011. Geskryf deur h span ervare onderwysers en Aardrykskunde-spesialiste, is dit opvoedkundig gegrond en gevul met indringende inhoud. Aardrykskunde berei leerders vir die lewe voor. Top Klas Aardrykskunde rus leerders toe met die kennis en vaardighede om hulle in staat te stel om kritiese denkers te word wat in staat is om sinvol met die wereld om te gaan. Kenmerke: Dek al die vereistes van die KABV vir die Graad. lnhoud word in h maklik verstaanbare formaat aangebied, met die gebruik van kleurkaarte, foto's en diagramme. Bied inhoud in eenvoudige taal aan en verskaf h woordelys van terme en begrippe aan die einde van die boek. Nuwe en minder bekende woorde en begrippe word in woordelyskassies op die bladsy verduidelik. Shuter se Top Klas Aardrykskunde Graad 11 het die volgende voordele vir die leerder: Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke afdeling verskaf om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as studie- en hersieningshulpmiddels gebruik te word;Bied die leerder h omvattende begrip van ons fisiese wereld in h SuidAfrikaanse en globale konteks;Verskaf aan die leerders opleiding in en toepassing van Aardrykskundige vaardighede en tegnieke;Bied leerders die geleentheid om vir h beroep in Aardrykskundige en verwante velde voor te berei. Beskikbare komponente: Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Leerdersboek Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Onderwyser se hulpbronpakket (Ook in Engels beskikbaar)
|
You may like...
Poetic Inquiry For The Human And Social…
Heidi van Rooyen, Kathleen Pithouse-Morgan
Paperback
MCU - The Reign Of Marvel Studios
JoAnna Robinson, Dave Gonzales
Paperback
|