0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (4)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments

'n Ultimatum Vir Liefde (Paperback): Corne van Rooyen 'n Ultimatum Vir Liefde (Paperback)
Corne van Rooyen
R110 R95 Discovery Miles 950 Save R15 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Na die tragiese dood van hulle seuntjie in 'n motorongeluk, moet Ruhan en Anika die stukkies van hulle lewe optel. Anika sukkel om hul kind se dood te verwerk en in die proses verstoot sy vir Ruhan en lei dit tot talle rusies tussen hulle.

Anika betrap vir Ruhan en sy sekretaresse in 'n hartstogtelike omhelsing. Sy dagvaar hom vir ′n egskeiding, nét toe die president die lansdwye inperking aankondig. Ruhan stel Anika voor 'n ultimatum: hy sal instem tot die egskeiding as sy na die inperkingstyd steeds dieselfde voel. Sy stem teësinning in, maar haar kuldgevoel, rou en onsekerhede bly egter tussen hulle kom en vergemaklik nie hulle verhouding nie.

Gaan Ruhan dit regkry om Anika te oortuig hoe lief hy haar het, of is sy pogings tevergeefs?

As Die Sterre Kon Praat (Afrikaans, Paperback): Corne van Rooyen As Die Sterre Kon Praat (Afrikaans, Paperback)
Corne van Rooyen
R110 R79 Discovery Miles 790 Save R31 (28%) In Stock

Jare gelede het Amelia Henning haar hart gesluit vir enige vorm van die liefde. By Enigma, die wildreservaat waar sy werk, staan sy bekend as die katvrou met haar kennis en liefde vir luiperds.

Amelia vind dit moeilik om vriende te maak totdat sy vir Justin Mills ontmoet. Met sy grasgroen oë en terglustige glimlag help hy haar om uit haar dop te kruip. Hoe meer tyd hulle saam deurbring, hoe sterker word haar gevoelens vir hom. Sy veg daarteen, maar tog kan sy nie ontken dat sy begin verander nie. Sy is nie meer die kwaai, stroewe mens van voorheen nie en weet Justin is deel van die verandering.

Haar verlede bly egter in die pad staan van haar emosies. Gaan sy toelaat dat die verlede haar toekomstige geluk steel, of gaan sy haar hart oopmaak teenoor Justin?

Haar Hart Se Ware Tuiste (Afrikaans, Paperback): Corne van Rooyen Haar Hart Se Ware Tuiste (Afrikaans, Paperback)
Corne van Rooyen
R110 R79 Discovery Miles 790 Save R31 (28%) Ships in 7 - 11 working days

Twee jaar na die tragiese afsterwe van haar man, keer Liané Rautenbach terug na haar man se familieplaas, waar sy hartlik deur sy familie ontvang word. Veral haar oorlede man se broer, Mauritz.

Hy gaan uit sy pad om haar tuis te laat voel. Mauritz met sy helderblou oë, het die manier om haar hart wild te laat bokspring en kort voor lank moet sy aan haarself erken sy is verlief op hom, maar glo hy het net sy broer se verpligtinge op hom geneem. Sy probeer hom op 'n afstand hou, want sy het nie net haarself om aan te dink nie, maar ook haar kinders. Wanneer Mauritz haar egter soen, verdwyn al die redes waarom sy hom op 'n afstand moet hou.

Sy is boonop onseker of Mauritz, net soos haar oorlede man, ook dalk ontrou kan wees aan haar. Kan Mauritz 'n lewe sonder ontrou vir haar bied of gaan haar onsekerheid in die pad van liefde staan?

As Die Liefde Kom (Afrikaans, Paperback): Corne van Rooyen As Die Liefde Kom (Afrikaans, Paperback)
Corne van Rooyen
R110 R79 Discovery Miles 790 Save R31 (28%) Ships in 7 - 11 working days

Mianke, is ′n romanskrywer, maar glo nie aan die liefde nie. Vir haar is liefde bloot ′n mite, nes feëverhale. Haar aanstaande swear vra haar om uit te help op sy vriend se wildreservaat.

Vanaf die intrapslag laat hy haar hart vinniger klop. Gaan sy ingee tot die liefde?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Chaos Walking
Tom Holland, Daisy Ridley, … DVD R76 Discovery Miles 760
Baby Dove Soap Bar Rich Moisture 75g
R20 Discovery Miles 200
Chicco Anti-Mosquito Natural Perfumed…
R40 Discovery Miles 400
White Glo Floss Mint
R43 Discovery Miles 430
Shield Mr Fix-It Tubeless Repair Kit
R80 Discovery Miles 800
Amos Red Glue Stick (8g)
R287 Discovery Miles 2 870
Cadac Pizza Stone (33cm)
 (18)
R363 Discovery Miles 3 630
Sony PlayStation Portal Remote Player…
R5,299 Discovery Miles 52 990
Bostik Super Clear Tape on Dispenser…
R44 Discovery Miles 440
Complete Snack-A-Chew Iced Dog Biscuits…
R114 Discovery Miles 1 140

 

Partners