![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 5 of 5 matches in All Departments
The teacher’s resource packs has the following benefits. The pack includes the Teacher guide and other extra classroom resources. Teacher guide covers the requirements of the CAPS document for the subject in detail. It provides a set of lessons for the entire year. It provides methodological guidance to the teacher on every unit and activity. It provides answers to activities and formal assessments where relevant. It has a simply, user-friendly design. It makes helpful cross references to the learner’s book.
Dit is 'n nuwe reeks vir die senior fase wat bestaan uit 'n leerdersboek en onderwysersgids vir Graad 7-9. Die leerdersboek verdeel die werk in verskillende afdelings en eenhede en bestaan uit 'n omvattende Jaarplan, vloeidiagramme wat leerders voorsien met 'n bree oorsig van die werk wat in elke eenheid gedek work, Hersiening van elke kwartaal se werk sowel as hersiening van die jaar se werk. 'n Oorsig van die werk wat gedek moet word, word aan die begin van elke eenheid uiteengesit. Nuwe woorde word vervat in strategies geplaasde woord bokse en belangrike frases en sentrale temas word uitgelig onder sleutelbegrippe vir elke eenheid van die werk.
Hierdie Shuters Top Klas Graad 12 Leerdersboek bied die volgende voordele: Dek die vereistes van die KABV-Dokument vir die vak in detail. Feite en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied. Illustrasies wat met sorg gekies is om die inhoud to ondersteun. Nuwe en minder bekende woorde word in woordelys-kassies op dieselfde bladsy verduidelik.
Shuters Top Klas Lewensorientering Is Dee I Van Die Reeks 'Eerste Klas' -Handelsmerke Vir Voo. Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Is 'N Nuwerwetse Program Wat Maklik Is Om Te Volg En Verenigbaar Is Met Die Nuwe Kurrikulum En Assesseringsbeleidsverklaring. Die Boek Is Deur Ervare Onderwysers En Liggaamlike Opvoedingspesialiste Geskryf En Op Opvoedkundige Gebied Grondig Met Deurtastende Inhoud. Eerste Klas Lewensorientering Fasiliteer Die Groei En Ontwikkeling Van Jong Mense Op Emosionele, Fisiese En Sosiale Vlak. Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek Bevat Die Volgende Voordele Vir Die Leerder: Akkurate Inhoud Oor Fisiese, Emosionele En Sosiale Ontwikkeling;Gedetailleerde, Leersame Beroepsvoorligting;'N Volledig Ge·111ustreerde Liggaamlike Opvoedingsprogram;Prikkelende Aktiwiteite Wat Selfontwikkeling Bemoedig.Beskikbare Komponente Shuters Top Klas;Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek;Shuters Klas Lewensorientering Graad 11 Hulpbronpakket Vir Die Onderwyser
|
![]() ![]() You may like...
Chinese Research Perspectives on…
Juwei Zhang, Weiguo YANG, …
Hardcover
R3,460
Discovery Miles 34 600
Elgar Introduction to Theories of Human…
Keith Townsend, Kenneth Cafferkey, …
Paperback
R1,315
Discovery Miles 13 150
A Modern Guide To Labour and the…
Jan Drahokoupil, Kurt Vandaele
Paperback
R1,406
Discovery Miles 14 060
Global Youth Unemployment - History…
Ross Fergusson, Nicola Yeates
Hardcover
R3,149
Discovery Miles 31 490
Theorizing in Organization Studies…
Anne Vorre Hansen, Sabine Madsen
Paperback
R784
Discovery Miles 7 840
Psychosocial Factors at Work in the Asia…
Akihito Shimazu, Rusli Bin Nordin, …
Hardcover
|