0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Die Slymboek (Afrikaans, Paperback): Dynamo Limited Die Slymboek (Afrikaans, Paperback)
Dynamo Limited
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R194 Discovery Miles 1 940 Ships in 4 - 6 working days

Meer as 30 glibberige, glyerige, grillerige, kleurvolle resepte wat die jongklomp wys hoe maak jy ... slym!

Rek, trek, druk en speel met hierdie fantastiese, eenvoudige resepte wat van goedkoop, maklik bekombare en veilige alledaagse produkte gebruik maak. Maak jou eie Monsterslym met oë binne-in, koes vir die uitbarsting van Vulkaanslym, en lek jou lippe af vir heerlike, eetbare Sjokoladeslym!

Al die projekte word met behulp van duidelike stap vir stap foto’s verduidelik. Vind ook in die feitekassies meer uit oor die wetenskap agter jou slymerige skeppings, en eksperimenteer met verskillende variasies van die resepte. Die nuutste aktiwiteitsgier vir kinders is klewerig, klouerig – en tonne pret. So, waarvoor wag jy – begin maak jou eie slym!

Al die slymresepte in die boek is boraksvry.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Smashing Machine
Dwayne Johnson, Emily Blunt Blu-ray disc R618 Discovery Miles 6 180
Aerolatte Cappuccino Art Stencils (Set…
R110 R104 Discovery Miles 1 040
Madam & Eve: Family Meeting
Stephen Francis Paperback R215 Discovery Miles 2 150
Milex Mist Breeze
R1,800 Discovery Miles 18 000
Seven Worlds, One Planet
David Attenborough DVD R110 Discovery Miles 1 100
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R205 R192 Discovery Miles 1 920
Poop Scoopa
R347 R287 Discovery Miles 2 870
Comedy 4-Film Collection - Knocked Up…
Seth Rogen, Katherine Heigl, … DVD R123 Discovery Miles 1 230
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R205 R192 Discovery Miles 1 920
Moon Bag (Black)
R69 R53 Discovery Miles 530

 

Partners