0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Springbok Allegaartjie - Van Die Vroegste Dae Tot Die Moderne Era (Afrikaans, Hardcover): Eddie Grieb, Stuart Farmer Springbok Allegaartjie - Van Die Vroegste Dae Tot Die Moderne Era (Afrikaans, Hardcover)
Eddie Grieb, Stuart Farmer
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R131 Discovery Miles 1 310 Ships in 4 - 6 working days

Suid-Afrika het sy eerste toets in 1891 in Port Elizabeth teen die Britse Eilande gespeel en met 0-4 verloor. Percy Montgomery was die eerste en enigste Springbok wat in 100 toetse gespeel het. Hy het in 2008 uitgetree, na 'n rekord van 102 toetse en 893 punte in die Springboktrui. Tien stelle pa's en seuns het vir Suid-Afrika gespeel, waarvan Hennie en Andries Bekker die jongste is. Twaalf Springbokke se vroue het Suid-Afrika in ander sportsoorte verteenwoordig. Die jongste was Hannelie du Randt, Os du Randt se vrou, as swemster. Springbok-allegaartjie gee jou alles wat jy oor die beroemde span wil weet, van die heel eerste wedstryd tot die hede. Die skrywers se noukeurige navorsing onthul rekords en feite wat nog nooit die lig gesien het nie, en hulle vertel ook gewilde verhale rondom Suid-Afrikaanse rugby oor die jare heen. Tabelle, aanteke-ninge, feite en statistiek verander die boek in ’n skatkis met alles wat ’n rugbygeesdriftige oor die Springbokspan wil weet: die spelers, die erfenis, die rampe en die seges.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Titanic - 4K Ultra HD + Blu-Ray
Leonardo DiCaprio, Kate Winslet Blu-ray disc R634 R562 Discovery Miles 5 620
Hunkyjunk Super C-Ring 3-Pack - Bronze
R579 R425 Discovery Miles 4 250
Penguin Wood Glue For Paper And Wood…
R60 Discovery Miles 600
Singles
Maroon 5 CD  (2)
R246 Discovery Miles 2 460
Tower ABS Sign - Guard Dog on Duty…
R92 R74 Discovery Miles 740
100 Mandela Moments
Kate Sidley Paperback R231 Discovery Miles 2 310
Faber-Castell Sparkle Butterfly Colour…
R575 Discovery Miles 5 750
Samsung Original 60W 1.0m Type C to Type…
R259 Discovery Miles 2 590
Cable Guys Controller and Smartphone…
R499 R446 Discovery Miles 4 460
PCBuilder Hydro Chill 240MM AIO Liquid…
R1,253 R1,111 Discovery Miles 11 110

 

Partners