|
Books > Sport & Leisure > Sports & outdoor recreation > Ball games > Rugby football
|
Buy Now
Springbok Allegaartjie - Van Die Vroegste Dae Tot Die Moderne Era (Afrikaans, Hardcover)
Price: R155
Discovery Miles 1 550
|
|
|
Springbok Allegaartjie - Van Die Vroegste Dae Tot Die Moderne Era (Afrikaans, Hardcover)
(sign in to rate)
Price R155
Discovery Miles 1 550
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Suid-Afrika het sy eerste toets in 1891 in Port Elizabeth teen die
Britse Eilande gespeel en met 0-4 verloor. Percy Montgomery was die
eerste en enigste Springbok wat in 100 toetse gespeel het. Hy het
in 2008 uitgetree, na 'n rekord van 102 toetse en 893 punte in die
Springboktrui. Tien stelle pa's en seuns het vir Suid-Afrika
gespeel, waarvan Hennie en Andries Bekker die jongste is. Twaalf
Springbokke se vroue het Suid-Afrika in ander sportsoorte
verteenwoordig. Die jongste was Hannelie du Randt, Os du Randt se
vrou, as swemster. Springbok-allegaartjie gee jou alles wat jy oor
die beroemde span wil weet, van die heel eerste wedstryd tot die
hede. Die skrywers se noukeurige navorsing onthul rekords en feite
wat nog nooit die lig gesien het nie, en hulle vertel ook gewilde
verhale rondom Suid-Afrikaanse rugby oor die jare heen. Tabelle,
aanteke-ninge, feite en statistiek verander die boek in ’n skatkis
met alles wat ’n rugbygeesdriftige oor die Springbokspan wil weet:
die spelers, die erfenis, die rampe en die seges.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.