0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (5)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 7 of 7 matches in All Departments

Die Vyf Susters (Afrikaans, Paperback): Eleanor Baker, Alex Muller Die Vyf Susters (Afrikaans, Paperback)
Eleanor Baker, Alex Muller
R270 R241 Discovery Miles 2 410 Save R29 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die vyf Delportsusters woon saam in een huis. Wanneer die oudste doodgeskiet word, is daar dus minstens vier verdagtes. Maar mettertyd kom dit aan die lig dat die slagoffer allermins geliefd was. Moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger moet al sy vernuf inspan om die skuldige te probeer ontmasker.

Die vyf susters is die eerste titel in ’n reeks spanningsverhale deur Eleanor Baker. ’n Skerpsinnige whodunnit wat met ’n tikkie romanse en humor gepaardgaan.

Drie Misdade in 'n Knoop (Afrikaans, Paperback): Eleanor Baker, Alex Muller Drie Misdade in 'n Knoop (Afrikaans, Paperback)
Eleanor Baker, Alex Muller
R270 R241 Discovery Miles 2 410 Save R29 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou na Overberg, ’n dorpie in die Suid-Kaap. Daar ontdek hy gou onheil is nie beperk tot die grootstad nie. Die egpaar is nog besig om hul voete te vind toe hy skielik gekonfronteer word met ’n
raaiselagtige verdwyning, ’n dorpenaar wat sterf weens vergifting, en ’n ou, onopgeloste saak wat lyk asof dit met die twee onlangse sake verband hou.

Drie misdade, wat oënskynlik geen raakpunte het nie – maar los jy één op, so vermoed Adriaan, word die ander los drade ook vasgeknoop . . .

Die Rooi Angelier (Afrikaans, Paperback): Eleanor Baker, Alex Muller Die Rooi Angelier (Afrikaans, Paperback)
Eleanor Baker, Alex Muller
R270 R241 Discovery Miles 2 410 Save R29 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Speurder Adriaan Kruger is op die spoor van ’n moordenaar wat só pynlik netjies te werk gaan dat hy oënskynlik geen leidrade agterlaat nie. Boonop lyk dit asof die moordenaar doelbewus kat-en-muis met hom speel. Sal hy die moordenaar kan vastrek voordat dié weer toeslaan?

Dié senutergende misdaadondersoek waarin Adriaan gewikkel is, sal die leser aan die raai hou tot en met die heel laaste bladsy.

Bloedbande (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe): Eleanor Baker Bloedbande (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)
Eleanor Baker
R280 R209 Discovery Miles 2 090 Save R71 (25%) Pre-order

Inspekteur Adriaan Kruger en Karien is baie gelukkig met hulle relatief rustige lewe op die dorpie Overberg: sy verwag hulle tweeling en hy word tot kaptein bevorder.

Maar twee misdade stuur skokgolwe deur die gemeenskap: die aanval op ‘n jong meisie, en dan dít wat lyk na ‘n bloedige gesinsmoord.

En soms wil dit lyk of daar ‘n verband is tussen die twee misdade...

Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie (Skooluitgawe) (Afrikaans, Paperback, 3rd Edition): Eleanor Baker Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie (Skooluitgawe) (Afrikaans, Paperback, 3rd Edition)
Eleanor Baker 1
R315 R281 Discovery Miles 2 810 Save R34 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Eleanor Baker skryf met 'n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van 'n stadsgesin wat bestaan uit 'n vergeetagtige ma, 'n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul “Hollandse” hond, 'n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en 'n buite-aardse beskermengel met 'n aardse humorsin. “Ek het jou al vertel van my naam,” sê Iris, die sentrale figuur in hierdie bekoorlike roman, “. . . ek glo ek sal eendag blom.”

Daar Is spore op die maan (Afrikaans, Paperback): Eleanor Baker Daar Is spore op die maan (Afrikaans, Paperback)
Eleanor Baker
R186 Discovery Miles 1 860 View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Vir Tom was die lewe na sy ma se dood tog hanteerbaar, al het sy pa stroef en afsydig geword. Immers het hy sy geliefde ouma gehad. En die Minnaars, natuurlik - veral vir Emma, al het sy hom goed laat verstaan dat die kaalbas-modderkoekies-bak-dae van hulle kleintyd enige verhouding tussen hulle, behalwe platonies, uitsluit. Origens het hy Emma se boetie nogal vermaaklik gevind: Klein Dawid wat Dawid die Minnaar geword het namate sy belangstelling in die "volwasse" leesstof op die CNA se rakke toegeneem het. Toe trou Tom se pa weer - met Helen, die koel, korrekte wetenskaplike wat hy oorsee ontmoet het. Maar anders as wat Tom verwag het, het sy nuwe stiefmoeder hom met rus gelaat sodat hy sy eie gang kon gaan in so 'n mate dat hy naderhand gevoel het hy kon net sowel die tweede yskas in die kombuis gewees het. Al meer het Tom sy toevlug tot die Minnaars geneem, en algaande groter probleme met Karel, Emma se kerel, ondervind. Tot daardie reenerige Saterdagmiddag toe Emma wou leer.

Some Variables Influencing Vernier Acuity, V1; Illumination and Exposure Time, V2; Wavelength of Illumination (Paperback):... Some Variables Influencing Vernier Acuity, V1; Illumination and Exposure Time, V2; Wavelength of Illumination (Paperback)
Katherine Eleanor Baker
R514 Discovery Miles 5 140 Ships in 18 - 22 working days

Journal Of The Optical Society Of America, V39, No. 7, 1949.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
New Times
Rehana Rossouw Paperback  (1)
R280 R259 Discovery Miles 2 590
Die Wet Van Gauteng
Hannes Barnard Paperback R340 R304 Discovery Miles 3 040
The Family Lawyer - 3-in-One Collection
James Patterson Paperback  (1)
R295 R271 Discovery Miles 2 710
The Edge
David Baldacci Paperback R380 Discovery Miles 3 800
The Texas Murders
James Patterson, Andrew Bourelle Paperback R370 R330 Discovery Miles 3 300
A Death In Cornwall
Daniel Silva Paperback R532 R430 Discovery Miles 4 300
The Match
Harlan Coben Paperback R445 R318 Discovery Miles 3 180
Sleeper
Mike Nicol Paperback R300 R277 Discovery Miles 2 770
Leo
Deon Meyer Paperback  (2)
R442 R406 Discovery Miles 4 060
Crossfire
Wilbur Smith, David Churchill Hardcover R399 R362 Discovery Miles 3 620

 

Partners