Die vyf Delportsusters woon saam in een huis. Wanneer die oudste
doodgeskiet word, is daar dus minstens vier verdagtes. Maar mettertyd
kom dit aan die lig dat die slagoffer allermins geliefd was.
Moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger moet al sy vernuf inspan om die
skuldige te probeer ontmasker.
Die vyf susters is die eerste titel in ’n reeks
spanningsverhale deur Eleanor Baker. ’n Skerpsinnige whodunnit wat met
’n tikkie romanse en humor gepaardgaan.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!