![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments
Emile Joubert is sy lewe lank ’n kosgenieter. Op sesjarige ouderdom het sy ouma se kerrie ’n groot indruk op hom gemaak en van daar af was hy ’n onkeerbare smulpaap en het kos hom betower – of dit nou die skoolmaaltye in sy kortstondige verblyf in Londen was, die honger en dors in die weermag, of die seekos wat hy uitgeduik het – Joubert se kosobessies word lewend in sy lekker skryfstyl in die oortreffende trap. Sy kosreise strek van Londen tot Griekeland, Italië, Frankryk en die dorre landskap van Angola. Die Mars bar, fondue, baked beans, oesters en boeliebief is enkele van die kossoorte wat sy reise vergesel.
Nestled in the heart of the Stellenbosch wine district lies Meerlust
Wine Estate, producer of the iconic Rubicon. For over three centuries
and seven generations, the land has been tended to by the Myburgh
family, who transformed it into one of the country’s most revered wine
estates.
Die deurlopende tema in hierdie tien verhale is verwondering: met die landskappe van Suid-Afrika, Noord-Amerika en Frankryk; oor die reuse rob wat op onverklaarbare wyse op 'n Kaapstadse strand uitgespoel het; met die smaak van 'n geheimsinnige sampioen wat iewers in Frankryk groei. Die verhale illustreer uiteindelik 'n reeks komplekse menslike emosies wat telkens lei tot daardie een moment waarna 'n mens se lewe onherroeplik verander, wanneer dinge nooit weer dieselfde sal wees nie.
|
You may like...
Knowledge Integration and Innovation…
Christian Berggren, Anna Bergek, …
Hardcover
R2,993
Discovery Miles 29 930
Russia's Road to Democracy - Parliament…
Victor Sergeyev, Nikolai Biryukov
Hardcover
R3,632
Discovery Miles 36 320
Corporate Catharsis - The Work From Home…
Water Dragon Publishing
Hardcover
R747
Discovery Miles 7 470
Death And Taxes - How SARS Made Hitmen…
Johann van Loggerenberg
Paperback
|