0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R250 - R500 (1)
  • R500 - R1,000 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Natuur-lik! (Afrikaans, Paperback): Erik Holm Natuur-lik! (Afrikaans, Paperback)
Erik Holm
R75 R67 Discovery Miles 670 Save R8 (11%) Ships in 5 - 10 working days

In hierdie titel gee die skrywer sy mening oor die ekologiese krisis en beveel aan dat ons ons hele wereldbeskouing verander, nie net ons tegnologie nie. Dit beteken ons ou volkie se pionierstalente kom weer in aanvraag. Hy glo ook parasiete is van groot nut vir die mensdom, want dink net hoe hierdie haglik oorbevolkte planeetjie nou al sou gelyk het sonder malaria! Het u geweet vegetariers is in werklikheid plantmoordenaars? Hulle is erger as vleiseters, want hulle pik op die mees weerlose lewende wesens wat nie eers kan skree of weghol nie. En diereregte-aktiviste is ongelukkig en onvrolik. Hulle het in der waarheid net een doel, en dis om ander mense ewe ongelukkig te maak. En hulle het geld. Soos die ikone van televisie-prediking weet hulle hoe om hulle bydraes uit naiewe ou tannies se sakke te rokkel. Wanneer die dood tersprake kom, glo hy ons instinkte lieg vir ons dat ons liggame onsterflik is. Ons verstand weet ons gaan sterf, maar ons arme instinktiewe liggame glo dit nie.

Insektopedie - Die Geheime Wereld van Suider-Afrikaanse Insekte (Afrikaans, Paperback): Erik Holm Insektopedie - Die Geheime Wereld van Suider-Afrikaanse Insekte (Afrikaans, Paperback)
Erik Holm
R370 R342 Discovery Miles 3 420 Save R28 (8%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Insektopedie lę die betowering en ryke verskeidenheid van die węreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue.

’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou.

Die boek sluit af met ’n 60-bladsy geďllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s.

Die Ossewa en sy Spore (Afrikaans, Hardcover): Erik Holm Die Ossewa en sy Spore (Afrikaans, Hardcover)
Erik Holm
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R819 Discovery Miles 8 190 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Millionaire In The Making - Building…
Laurens Boel Paperback R290 Discovery Miles 2 900
IPOs and Equity Offerings
Ross Geddes Hardcover R2,582 Discovery Miles 25 820
Jack Of All Trades - How To Become The…
Robert J Van Eyden Paperback R330 R260 Discovery Miles 2 600
Day trading Playbook - Intermediate…
David Reese Hardcover R586 Discovery Miles 5 860
Retire to the Fullest - Four Dimensions…
Eric Chetwood Cfp(r) Hardcover R814 Discovery Miles 8 140
Dot.Con - How America Lost Its Mind and…
John Cassidy Paperback R439 R412 Discovery Miles 4 120
Options Trading Crash Course And…
Byron Mcgrady Hardcover R742 R651 Discovery Miles 6 510
The Humble Investor - How To Find A…
Daniel Rasmussen Paperback R750 R646 Discovery Miles 6 460
Investment Analysis and Portfolio…
Paperback R9,384 Discovery Miles 93 840
Valuing and Investing in Equities…
Francesco Curto Paperback R1,081 Discovery Miles 10 810

 

Partners