|
Showing 1 - 5 of
5 matches in All Departments
Skuif handel oor die evolusie van ons węreld vanaf die begin van lewe tot in die toekoms. Die boek gee ’n ongelooflike oorsig van elke tydperk in die aarde se tektoniese geskiedenis. Hierdie verstommende visuele voorstelling van die aarde se geologiese geskiedenis beskryf die verskuiwing van landmassas en die ontwikkeling van die kontinente soos ons dit vandag ken.
Met pragtige węreldkaarte en illustrasies wat die oorsprong van lewe uitbeeld en die aarde se moontlike toekoms vorspel, is Skuif die ideale gids tot ons planeet se geskiedenis. Martin Ince beskryf op toeganklike wyse wat die impak van geologiese veranderinge op die lewe op aarde is.
|
Anatomicum (Afrikaans, Hardcover)
Jennifer Z Paxton; Illustrated by Katy Wiedemann; Translated by Esta Grobler
|
R430
Discovery Miles 4 300
|
Ships in 4 - 8 working days
|
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.