0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Natural history, country life & pets

Buy Now

Skuif - Die Evolusie Van Ons Wereld Vanaf Die Begin Van Lewe Tot In Die Toekoms (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R382
Discovery Miles 3 820

Skuif - Die Evolusie Van Ons Wereld Vanaf Die Begin Van Lewe Tot In Die Toekoms (Afrikaans, Hardcover)

Martin Ince; Translated by Esta Grobler

 (sign in to rate)
Loot Price R382 Discovery Miles 3 820

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Skuif handel oor die evolusie van ons węreld vanaf die begin van lewe tot in die toekoms. Die boek gee ’n ongelooflike oorsig van elke tydperk in die aarde se tektoniese geskiedenis. Hierdie verstommende visuele voorstelling van die aarde se geologiese geskiedenis beskryf die verskuiwing van landmassas en die ontwikkeling van die kontinente soos ons dit vandag ken.

Met pragtige węreldkaarte en illustrasies wat die oorsprong van lewe uitbeeld en die aarde se moontlike toekoms vorspel, is Skuif die ideale gids tot ons planeet se geskiedenis. Martin Ince beskryf op toeganklike wyse wat die impak van geologiese veranderinge op die lewe op aarde is.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: 2019
Authors: Martin Ince
Translators: Esta Grobler
Dimensions: 378 x 280 x 15mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 80
ISBN-13: 978-1-4853-0987-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Earth & environment > Geography > Historical geography
Books > Sport & Leisure > Natural history, country life & pets > General
Books > Earth & environment > Earth sciences > Structure & properties of the Earth > General
Books > Earth & environment > Earth sciences > Geology & the lithosphere > General
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > Natuur en Omgewing
LSN: 1-4853-0987-5
Barcode: 9781485309871

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners