0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (2)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments

My Lied Van Die Niet (Afrikaans, Paperback): Fransi Phillips My Lied Van Die Niet (Afrikaans, Paperback)
Fransi Phillips
R21 Discovery Miles 210 View more sellers In Stock
Die Donker God (Afrikaans, Paperback): Fransi Phillips Die Donker God (Afrikaans, Paperback)
Fransi Phillips
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R84 Discovery Miles 840 Ships in 4 - 6 working days

'n Misterieuse roman met sterk Gotiese elemente - Pippa, 'n jong, onervare en effens wereldvreemde vrouestudent, word heimlik deur 'n aantreklike ouer man bewonder en agtervolg. In 'n waas van romantiek voer hy haar tydens 'n donderstorm na sy kasteelagtige huis buite die stad, waar hy haar so vaardig verlei dat sy voorts nie die werklikheid heeltemal van die droom kan onderskei nie. Die uiteinde is dat sy nie weer teruggaan na die studentehuis waar sy en twee vriendinne woon nie, en ook die "die blonde man sonder naam" wat soos 'n bewaarengel oor haar waak, begin vermy. Want gou ruk die "die donker God" (soos Pippa en haar vriendinne na Alex verwys) se besitlikheid en jaloesie hand uit. Tot so 'n mate dat hy haar soms te lyf gaan of in sy huis opsluit. Uiteindelik trou Alex met Pippa en word daar 'n baba gebore ('n wonderlik musikaal begaafde dogtertjie), maar die tragiese einde, wat van vroeg af gesuggereer word deur die broeiende gevoel binne en buite die verhouding, volg onafwendbaar - Alex bring eers sy eksotiese kok uit Zanzibar en dan homself om die lewe. Die roman het 'n byna hipnotiese uitwerking op die leser - met ekonomie van beskrywing word 'n sprokiesagtige dog herkenbaar moderne werklikheid geskep. Tegelyktertyd word 'n donker aura rondom die romantiek en erotiek, vermeng met geweld, uitgebou.

Liefde in die Tyd van die Internet (Afrikaans, Paperback): Fransi Phillips Liefde in die Tyd van die Internet (Afrikaans, Paperback)
Fransi Phillips
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R147 Discovery Miles 1 470 Ships in 5 - 7 working days

Al sê haar shrink nou ook wát, Hanna weet sy werk basies as prostituut.

Om uit haar nagmerrie-verhouding en -werk by Pretoria se goorste prokureur te ontsnap, kry Hanna werk as Engelsonderwyser in Moskou – met die raad en hulp van skrywer-karakter Fransi Phillips, wat self in Moskou Engels gee en Hanna as storiekarakter wil inspan. Daar gekom, is een van Hanna se eerste Skype-leerders die onweerstaanbare Nureyev lookalike Wolf79, ’n skeepsmagnaat en man van formaat. Maar sy’t dan juis Rusland toe gevlug om haar as professionele vrou te kom bewys, nie om halsoorkop verlief te staan en raak nie! En wat voer Phillips anyway in die mou met haar Hanna-karakter? Om nie te praat nie van die doos van ’n verloofde wat Hanna in Pretoria agtergelaat het . . .

In hierdie verruklike stadsprokie vir grootmense gaan die leser verras word, lê van die lag, dalk ongemaklike nuwe gedagtes dink, en régdeur tonekrul-lekkerkry vir die mees oorrompelende romanse nóg.

Die Lemmingmense (Afrikaans, Paperback): Fransi Phillips Die Lemmingmense (Afrikaans, Paperback)
Fransi Phillips
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R262 Discovery Miles 2 620 Ships in 4 - 6 working days

Die verhaal neem die leser van grootwordjare op die platteland tot 'n verblyf in Rusland waar die heldin steeds nie inpas nie. Die lemming word gebruik as 'n metafoor vir blinde menslike konformisme onder druk van groepe en opvoedkundige instellings.

Die leser sal die heerlike, absurde humor geniet. Sowel die ou as die nuwe Suid-Afrika loop onder skerp kommentaar deur.

Net 'n lewe (Afrikaans, Paperback): Fransi Phillips Net 'n lewe (Afrikaans, Paperback)
Fransi Phillips
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days

Die hoofkarakter van Net 'n lewe laat 'n dagboek na waarin sy lakonies, sinies en snaaks probeer sin maak van haar lewe. Sy is tegelyk donker, grappig, robuust, boheems; hierdie sonderlinge girl van Pretoria wat nie 'n wag voor haar mond kan hou nie. Mettertyd word sy die stem van almal wat te midde van die heersende politieke woesteny hulle eie lewenstryd stry. Net 'n lewe, speel in die sosio-politieke arena van die laaste vyftig jaar af en is ’n politieke satire met sterk feministiese inslag, maar dit preek nooit nie.

Herfsverhale (Afrikaans, Paperback): Fransi Phillips Herfsverhale (Afrikaans, Paperback)
Fransi Phillips
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R147 Discovery Miles 1 470 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Lost Frontier - Reading Annie…
Mark Asquith Hardcover R4,308 Discovery Miles 43 080
Ideographic Modernism - China, Writing…
Christopher Bush Hardcover R958 Discovery Miles 9 580
The Oxford Handbook of Global Modernisms
Mark Wollaeger Hardcover R5,442 Discovery Miles 54 420
Repetition and Race - Asian American…
Amy C. Tang Hardcover R2,466 Discovery Miles 24 660
The Poor Bugger's Tool - Irish…
Patrick R. Mullen Hardcover R2,579 Discovery Miles 25 790
Katherine Mansfield's French Lives
Claire Davison-Pegon, Gerri Kimber Hardcover R3,314 Discovery Miles 33 140
Recognition - An Anthology Of South…
Paperback R420 R388 Discovery Miles 3 880
Thomas Mann's The Magic Mountain - A…
Hans Rudolph Vaget Hardcover R1,744 Discovery Miles 17 440
Ties that bind - Race and the politics…
Shannon Walsh, Jon Soske Paperback R420 R388 Discovery Miles 3 880
Forms of Dictatorship - Power…
Jennifer Harford Vargas Hardcover R2,223 Discovery Miles 22 230

 

Partners