![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 12 of 12 matches in All Departments
This extensive history of South Africa was written by some of the country’s most prominent historians such as Hermann Giliomee, Jan Visagie, David Scher and Fransjohan Pretorius. Its broad scope includes South Africa's pre-colonial history, slavery, Afrikaner nationalism, an environmental history and an analysis of a post-apartheid South Africa. In this updated edition, a new chapter by Jan-Jan Joubert has been added – From state capture to Covid: the decline of the ANC.
Daar is al soveel oor Jan Smuts geskryf. Smuts is in baie opsigte steeds ’n raaisel, veral wat sy komplekse persoonlikheid betref. Hierdie chronologiese rangskikking van foto’s uit sy lewe bied ‘n beeld van hom as mens, staatsman, bevelvoerder en politikus. Dis ’n visuele reis deur die lewe van een van ons grootste staatsmanne.
It has been said that the best-known South Africans outside South Africa is Nelson Mandela and Jan Smuts. Smuts is regarded as the most prominent Afrikaner ever and one of the most influential world leaders of his time. So much and so many books have been written about him, but because of his complex personality, some aspects of his life remains a mystery. In this photobook his life is captured chronologically in photographs, some never published before. Foreword by Fransjohan Pretorius and background information by Richard Steyn.
Die tweede versameling van prof. Fransjohan Pretorius se rubrieke oor die geskiedenis van Suid-Afrika van die vroegste tye tot taamlik onlangs wat in die dagblad Beeld verskyn het. Maak kennis met nog helde en hendsoppers, die skurke en sterre van die land se verlede in kort en boeiende rubrieke wat die leser se geheue sal verfris oor al die grootste momente in ons geskiedenis asook 'n paar minder bekende maar ewe interessante gebeure.
Prof. Fransjohan Pretorius se rubrieke oor die geskiedenis van Suid-Afrika van voor Jan van Riebeeck se landing tot die jongste tye wat in die dagblad Beeld verskyn het. Maak kennis met die helde en hendsoppers, die skurke en sterre van die land se verlede in kort en boeiende rubrieke wat die leser se geheue sal verfris oor al die grootste momente in ons geskiedenis asook 'n paar minder bekende maar ewe interessante gebeure.
De la Rey, De la Rey - Generaal Koos de la Rey is weer op almal se lippe. Hierdie veelbesproke held van die Anglo-Boereoorlog geniet saam met Batman en die Ruiter in Swart ikoonstatus onder verskeie generasies. Net soos meer as 'n eeu gelede dien hy as morele leier, 'n sterk figuur waarna mense kan opsien. Maar wie was hy regtig? In Generaal Koos de la Rey: Die leeu van Wes-Transvaal leer ken die leser hierdie heldhaftige generaal - nie net as krygsman met briljante taktiek en interessante opvattings oor oorlogvoering en die staat nie, maar ook as mens en gesinsman. Sy verhouding met sy vrou, sy rol as vader, sy uiteindelike tragiese dood en ander persoonlike inligting kom in hierdie pragboek aan bod. Boonop bevat Generaal Koos de la Rey: Die leeu van Wes-Transvaal 'n groot aantal skaars foto's wat die leeu van die Wes-Transvaal in die verskeidenheid rolle en kontekste uitbeeld.
This work is a reference for military information regarding opposing forces and other key features of war. The handbook supplies detail on subjects including: the Boer forces; the British Army; the Royal Navy; the battles, deployment and reorganization of forces; decorations and medals; casualties and war graves; black, Indian and coloured participation; blockhouses and concentration camps; and accoutrements and cost of the war.
Wie was die eerste mense van Suid-Afrika? En wie het daarna gekom? Hoe het die interaksie tussen Afrikaners, die Britse regering en swart mense die land help vorm? Waar staan ons vandag as 'n nasie? In hierdie boek span gerekende Suid-Afrikaanse historici saam om dié en ander vrae oor ons verlede te beantwoord. Onder leiding van die bekende prof. Fransjohan Pretorius gaan hulle terug tot die oorsprong van die aarde en beweeg daarna deur die kernmomente in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Daar is hoofstukke oor onder meer die Nederlandse era aan die Kaap, die minerale revolusie, die Anglo-Boereoorlog, Afrikanernasionalisme, swart politieke verset, die Afrikaanse kerk in die 20ste eeu en Suid-Afrika ná 1994. Die skrywers bied 'n gebalanseerde blik op waar ons vandaan kom en gee onder meer ook erkenning aan Afrikaners se rol in die land se ontwikkeling. Fransjohan Pretorius is 'n professor in geskiedenis aan die Universiteit van Pretoria en die redakteur van die topverkoper Verskroeide aarde. Hy is 'n kenner van die Anglo-Boereoorlog en sy boek Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 is met verskeie toekennings bekroon.
Wie was die eerste mense van Suid-Afrika? En wie het daarna gekom? Hoe het die interaksie tussen Afrikaners, die Britse regering en swart mense die land help vorm? Waar staan ons vandag as 'n nasie? In hierdie boek span gerekende Suid-Afrikaanse historici saam om hierdie en ander vrae oor ons verlede te beantwoord.
Tot betreklik onlangs was daar min bekend oor die lewe op kommando tydens die Anglo-Boereoorlog. Die bekende historikus, professor Fransjohan Pretorius het uitgebreide navorsing hieroor gedoen en vir sy omvattende boek, Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899–1902 is hy met drie toekennings bekroon. Pretorius het ook in 1998 die Stalsprys vir historiese wetenskappe van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. Met Op kommando – saamgestel uit sy radiopraatjies in 1992 en gebaseer op sy bekroonde boek oor die onderwerp – voorsien hy in die behoefte aan ’n oorsigtelike beeld van die kommandolewe tydens hierdie oorlog. Dit bevat ’n veertigtal foto’s en die teks is uiters toeganklik vir die leser wat belangstel in die geskiedenis maar nie ’n akademiese agtergrond het nie.
The devastating war that raged upon the South African veldt between 1899 and 1902-the first of the 20th century wars-was small in comparison with the World Wars. Yet it remains a war with many revealing facets with regard to military, political, and social issues. The conflict between the British Empire and the Boer settlers was in many ways a precursor to what was to come. It saw vast changes in the organization, tactics, and weapons used by the British army; it had far-reaching effects on the white political structure in the country; and it stimulated Afrikaner nationalism, which may partly explain the introduction of apartheid. The A to Z of the Anglo-Boer War presents the history of this war, which is also known as "the South African War," "the Boer War," and "the Transvaal War." This is done through a chronology, an introductory essay, a bibliography, and over 600 cross-referenced dictionary entries covering a wide range of military, social, cultural, and political topics. Whether reading about black involvement in the war or repatriation and compensation after the war, this reference presents the latest in research on this important conflict.
|
You may like...
Better Choices - Ensuring South Africa's…
Greg Mills, Mcebisi Jonas, …
Paperback
|