|
Showing 1 - 4 of
4 matches in All Departments
’n Spieel is ’n vreemde ding, want in ’n spieel leef ’n koue leuen; alles is andersom, verkeerdom en plat. Regs is links en links is regs. ’n Spieel lieg, dink hy, want jy kan jouself nie regtig sien nie, nes mens jouself nie kan kielie nie. Tensy jy natuurlik ’n soort aap is, dan kan jy jouself kielie. En lag. Maar Dolf Eksteen lag nie. Daar’s min rede die laaste tyd om te wil lag. Joe Minnie se lewe raak verweef met die van een van die rykste besigheidsmanne in die land. Sy opdrag is om Dolf Eksteen met sy lewe te bewaak. Dolf se weelderige bestaan word versuur deur bedelbriewe, afpersboodskappe en doodsdreigemente, en die beeldskone Belinda Eksteen, ’n opkomende vermaaklikheidster, is soos ’n emosionele en finansiele tikkende tydbom aan sy sy. Met ’n rolverdeling wat ’n deursnit van die Suid-Afrikaanse gemeenskap bied – die onaantasbares, die onderdruktes, die onderduimses – word Spieelbeeld ’n intense en meesleurende, psigologiese karakterstudie wat nog vir lank by die leser sal spook. ’n Wereldklas spanningsverhaal waartydens die leser die speurder is.
Skooldae was 'n televisie-reeks vir die jeug (drama) = 1981 tot
1984. (SABC TV). Daar was drie reekse in totaal en 36 episodes. Die
reeks is ook in 'n boek omskep. Christo de Wet is 'n jong
onderwyser in sy eerste pos. Sy ongewone onderwysmetodes en
kinderlike maniere maak hom gou baie gewild onder die skoliere – en
laat beland hom in die moeilikheid by die skoolhoof en meer
tradisionele personeellede. Die storie fokus op die studente en hoe
hulle deur meneer De Wet se inspirasie en aanmoediging aangesig tot
aangesig kom met hul probleme en dit uitsorteer.
This is a reproduction of a book published before 1923. This book
may have occasional imperfections such as missing or blurred pages,
poor pictures, errant marks, etc. that were either part of the
original artifact, or were introduced by the scanning process. We
believe this work is culturally important, and despite the
imperfections, have elected to bring it back into print as part of
our continuing commitment to the preservation of printed works
worldwide. We appreciate your understanding of the imperfections in
the preservation process, and hope you enjoy this valuable book.
++++ The below data was compiled from various identification fields
in the bibliographic record of this title. This data is provided as
an additional tool in helping to ensure edition identification:
++++ Kurze Lebensgeschichten Heiliger Landleute Und Hirten; Kurze
Lebensgeschichten Heiliger Landleute Und Hirten; Lothar Franz Marx
Lothar Franz Marx Andreas, 1824
|
You may like...
Midnights
Taylor Swift
CD
R394
Discovery Miles 3 940
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.