Wanneer spraakstramme skaapboer Jada Olivier op sy Karooplaas Erfdeel
met die bewustelose, gebroke liggaam van ’n vreemdeling
aankom, sluit hy die ketting van die plaashek en
raak ’n gevangene van sy besluit.
“Die Onsigbare is ’n rare spin van die tradisionele plaasroman . .
. bevestigend, andersmakend en uiteindelik vierend.” – Frederik de
Jager
“’n Mens moet dit verwelkom as ’n profetiese roman van ons tyd.” –
Kerneels Breytenbach
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!